Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Yster

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Yster" op die wiki

  • Yster is 'n chemiese element met die simbool Fe en atoomgetal van 26. Dit is 'n metaal in groep 8 en periode 4 van die periodieke tabel. Yster is die finale
  • Yster-60 is 'n radio-aktiewe isotoop van yster. Yster-60 word tydens supernova-ontploffings gevorm en dit is hier op aarde lank uitgestorwe. Hierdie nuklied
  • Yster-57 (chemiese notasie: 5726Fe) is 'n stabiele isotoop van yster. Dit is 'n seldsame isotoop. Hierde isotoop is die beste Mössbauer-kern. Hierdie isotoop
  • Yster(III)oksiedhidroksied is 'n verbinding van yster, suurstof en waterstof met die chemiese formule FeO(OH) . Die verbinding kom dikwels voor as een
  • Staal is 'n legering wat hoofsaaklik uit yster bestaan met 'n koolstof-inhoud tussen 0.2 en 2.04% op 'n massabasis (C:1000–10,8.67Fe), afhangende van
  • en III) optree. Die belangrikste ysteroksiede is: Yster(II)oksied FeO Yster(III)oksied Fe2O3 Yster(II/III)oksied Fe3O4 Ysteroksiede speel 'n belangrike
  • (klowing) in 'n ligter element swaarder as yster stel energie vry en fisie van enige element ligter as yster vereis energie; die teenoorgestelde is waar
  • koolstofdioksied, of deur die element se oksidasiegetal soos in yster(II) oksied en yster(III) oksied. In die eintlike oksiede is die oksidasietoestand
  • rekbaar (kan in drade getrek word). 'n Metaal kan 'n chemiese element soos yster wees; 'n legering soos vlekvrye staal; of 'n molekulêre verbinding soos
  • op die Steen- en Bronstydperk en word gekenmerk deur die bewerking van yster en die maak van ystergereedskap. Die begrip is veral van toepassing op Europa
  • van 'n kopersout met 'n stuk yster wat in die oplossing gedompel word. Die koperione sal as kopermetaal op die stuk yster neerslaan en elke koperatoom
  • simbool Mn en atoomgetal van 25. Mangaan is 'n gryswit metaal wat soos yster lyk. Dit is 'n harde metaal en is baie bros, smelt met moeite maar word
  • Roes is die kleur van geroeste yster, dus die rooibruin kleur van ysteroksied. Volgens verskeie kleurskemas word roes as volg voorgestel: Lys van kleure
  • oksidasie word nikkel gebruik vir kleiner muntstukke, die platering van yster en geelkoper, vir die vervaardiging van chemiese apparatuur en in sekere
  • 'n Ystersulfied is 'n verbinding van yster met swawel Daar is 'n verskeidenheid ystersulfiede bekend. Die meeste word as minerale aangetref In die meeste
  • van oksidasie is die reaksie van 'n stuk yster wat in 'n oplossing van 'n kopersout gedompel word. Die yster sal as ione in oplossing tree en elke ysteratoom
  • gevind en beide hierdie elemente is kenmerkende elemente in meteoritiese yster. Soogdiere vereis klein hoeveelhede kobaltsoute in hul dieet. Kobalt-60
  • Suid-Afrika en is 2 000 km vanaf Kaapstad. Daar is genoegsame aanduidings dat yster en koper reeds in prehistoriese tye hier gemyn is. Die eerste blanke prospekteerders
  • is van Januarie 1980 tot Augustus 2007 vervaardig. Die reeks het gegote yster enjinblokke en allooi silinderkoppe gehad. Hierdie artikel is ’n saadjie
  • Austeniet (kategorie Yster)
    Austeniet (ook gammafase yster genoem) is 'n metaalagtige nie-magnetiese vastestofoplossing van yster en 'n legeringselement. In gewone koolstaal bestaan

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).