Lood De Jager

Lood de Jager (gebore 17 Desember 1992, Alberton) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Bulls op slot in die Superrugbyreeks gespeel het.

Lood de Jager Rugbyportaal
Lood De Jager
Volle naam Lodewyk de Jager
Geboortedatum 17 Desember 1992 (1992-12-17) (31 jaar oud)
Geboorteplek Alberton, Suid-Afrika
Lengte 206 cm
Massa 125 kg
Skool Hoërskool Hugenote, Springs
Universiteit Noordwes-universiteit
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Springbokno. 856
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2012 NWU-Pukke
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2019– Sale Sharks 30 (20)
korrek soos op 15 Julie 2022.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2012
2013–2014
Luiperds
VS Cheetahs
1
11
(0)
(0)
korrek soos op 15 Julie 2022.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2013–2016
2017-2019
Cheetahs
Bulls
40
22
(5)
(20)
korrek soos op 15 Julie 2022.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2014– Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 57 (25)
korrek soos op 15 Julie 2022.

Springbokloopbaan

De Jager is in 2014 beloon met ’n plek in die vergrote Springbokgroep vir ’n vriendskaplike wedstryd teen ’n Wêreld XV en drie toetse teen Wallis en Skotland.

Op 14 Junie 2014 het De Jager sy debuut vir die Springbokke teen Wallis in Durban gemaak. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en die Rugbywêreldbeker 2019.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

17 Desember1992AlbertonBulls (Superrugbyspan)RugbySlot (rugby)Suid-AfrikaanseSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BTWChemiese verbindingMetafoorRekenaarMisdaadMisdaadromanHamburgerPankreasAfrikaanse taalleerRacheltjie de BeerLoftus MaraisOmgewingsbeheerOorstromingGeboorteVarkgriepGlobaliseringArmoedeverligtingMosambiekkanaalEkonomieKlerePeriodieke tabelInkomsteAfrikaanse WikipediaPresident van Suid-AfrikaSosiale mediaGriepSneeuJakkalsMenseregtedagDierDriedimensioneelVarkDesmond TutuSuikersiekteJeanette FerreiraNatuurlike hulpbronSoogdierAardkorsMenstruasieSkaapEngelandRenosterWisselkoersJeugdagVoorvoegselVaste stofWright-broersMosambiekHector PietersonDuitslandRumatiekPinksterMasturbasieWatersuiweringMorfeemGevolge van aardverwarming op oseaneRudi ClaaseGroot GatSenuweestelselLys van Afrikaanse televisiereekseMikro-ekonomieSeksuele penetrasiePlae van EgipteVlekvrye staalLeestekenNasionalismeKlimaatsverandering in AfrikaCarike KeuzenkampSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKolorektale kankerNeerslagPornografiese subgenresMonopolieSuurstofVervoerKapitalismeKoue OorlogHipotese🡆 More