Loodivchloried: Chemiese verbinding

Lood(IV)chloried is 'n verbinding van lood (in oksidasietoestand +4) met chloor.

Dit is 'n taamlik onstabiele reaktiewe verbinding wat in teenstelling tot lood(II)chloried 'n molekulêre struktuur besit. Dit bestaan uit tetraëdriese PbCl4-molekule wat redelik kovalent is. Die verbinding word daarom dikwels ook loodtetrachloried genoem.

Eienskappe

Algemeen

Naam Lood(IV)chloried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Loodivchloried: Chemiese verbinding
Chemiese formule PbCl4
Molêre massa 349,012 g/mol
CAS-nommer 13463-30-4  
Voorkoms Swaar geel vloeistof wat rook in vogtige lug
Fasegedrag
Smeltpunt -15 °C
Kookpunt 150 °C (ontbind ~50 °C)
Digtheid
Oplosbaarheid Reageer met water 
ΔfHɵ (g) -552,41 kJ/mol  
ΔfGɵ (g) -513,88 kJ/mol

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Loodivchloried: Chemiese verbinding Chemie

Die stof ontbind maklik deur

    ()

Daar is berigte dat hierdie reaksie tot ontploffings kan lei en dat die stof daarom onder suiwere swawelsuur by -80 °C in die donker bewaar moet word.

Die tetrachloried kan vervaardig word deur PbCl2 in 'n soutsuuroplossing te suspendeer -wat die ioon PbCl3 skep- en chloorgas deur te lei by 0 °C. Dit vorm die heksaplumbaat-ioon PbCl2−6. Die heksaplumbaat van ammonium kan as vastestof neergeslaan word en hierdie stof met swawelsuur in PbCl4 omgesit:

Verwysings

Tags:

ChloorLood(II)chloriedOksidasietoestandTetraëder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelBesemHibernasieMonoloogStereotipeUilDoelwitEkonomieIndiëRefentse MorakeGroepsgebiedewetMasjienNederduitsch Hervormde KerkTegnologieOutismeLeenwoordEngelsWatersuiweringSeismologieGroot vyfDiarreeSuid-AfrikaTussenwerpselKweekhuiseffekMary WalkerAanval op Pearl HarborLetterlike en figuurlike taalgebruikSuiwelprodukPad na jou hartC.J. LangenhovenPornografiese subgenresDwelmmiddelAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBoer Soek 'n VrouBorsteTafelsoutVoedselkettingViëtnamoorlogApostelIndustriële RevolusiePornografiese akteurAnale seksMieliestronkWeefselDriehoekByWesterse filosofieGrondwet van Suid-AfrikaBaardskeerder-spinnekopBreingewasFransHondOmtrek, oppervlakte en volumeSlawernyAborsieKeelseerHoofpynPlantBreedtegraadRob HersovBoelierySkaapKunsmatige intelligensieSkerpioenKondensasieReënspinnekopUnited Democratic FrontRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Anneli van RooyenHindoeïsmeBestuiwingGalileo GalileiNag van die lang messeMobutu Sese SekoSmeltpuntSkilpad🡆 More