lood
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lood |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [luə̯t]
-
(lêer)
Met Arabiese letters
- لُوَدْ
Spelling tot 1909
- loot
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (chemie) 'n Swaar, grysblou metaal en 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Pb en atoomgetal van 82.
Voorbeeldsinne
- Veral in opgeloste vorm kan lood vir mens en dier giftig wees.
Vertalings
Vertalings: lood | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lood.
Alkalimetale | Aardalkalimetale | Lantaniede | Aktiniede | Oorgangsmetale |
Hoofgroepmetale | Metalloïdes | Niemetale | Halogene | Edelgasse |
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lood |
Verlede Tyd | ek | het gelood |
Verdere vervoegings: lood (vervoeging) |
Werkwoord
Betekenisse
- In lood vaslê.
- Peil met 'n dieplood.
- Met die skietlood meet.
Vertalings
Vertalings: lood | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | lood o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | loods, lodes | |
Datief | lode |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [lot]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Homofone
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Afkortings in AfrikaanssinoniemKategorie:Idiome in AfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van diereAfrikaansbetekenisontwikkelingDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordтакDictionary:Afrikaanse woorde/gewenKategorie:Woorde in AfrikaansbaieantoniemDictionary:Top 50000/Russiesbv.windDictionary:Woordelys/wens.Dictionary:Afrikaanse woorde/beSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Byvoeglike naamwoorde in AfrikaansboomafkortinglagwetDictionary:Afrikaanse woorde/toKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7grootDictionary:Geselshoekiesekero.a.Dictionary:Afrikaanse woorde/sinuutDictionary:Afrikaanse woorde/maselfstandige naamwoordDictionary:Afrikaanse woorde/oiinteressantDictionary:Woordelys/vDictionary:Afrikaanse woorde/vebywoordaardverwarmingmôrei.p.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/kimooiKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4koudoudverkleinwoordsinoniemeDictionary:Afrikaanse woorde/sovroeërvinnigliefdeπληθυντικόςDictionary:Community Portalbyvoeglike naamwoordWo.paddomineewoordeboektel.blokkiesraaiselteenstellingoogonderwyserfotoDictionary:Afrikaanse woorde/vofietsarmmeervouddeurKategorie:Akronieme en afkortingslêer