Loodiichloried: Chemiese verbinding

Lood(II)chloried is 'n chemiese verbinding van lood (met oksidasietoestand 2+) met chloor.

Dit vorm kleurlose kristalle of 'n wit poeier.

Eienskappe

Algemeen

Naam Lood(II)chloried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule PbCl2
Molêre massa 278,1 g/mol
CAS-nommer 7758-95-4  
Voorkoms wit poeier, kleurlose kristalle
Fasegedrag  
Strukturbericht C23
Smeltpunt 501 °C
Kookpunt 951 °C
Digtheid 5,98 g/cm3 5,85 rel water
Oplosbaarheid Ksp = 1,6x10-5  
Ksp 1,6 10-5 
Termodinamies 
ΔfusHɵ 78,2 J/g 
ΔfHɵ (s) -359,41 kJ/mol 
ΔfHɵ (l) -344,26 kJ/mol 
ΔfHɵ (g) -174,05 kJ/mol 
ΔfGɵ (s) -314,18 kJ/mol 
ΔfGɵ (l) -304,22 kJ/mol 
ΔfGɵ (g) -182,80 kJ/mol

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Loodiichloried: Chemiese verbinding Chemie

Die stof kan gevorm word deur reaksies soos:

Eienskappe

Die stof is taamlik sleg in water oplosbaar. Eenkristalle van hierdie stof kan met 'n sonesmelttegniek (Stockberger-Bridgman) gesuiwer en vervaardig word en hulle vertoon ioniese geleidbaarheid van die anione. Die vorming van 'n defek (leë anioonholte) het 'n aktiveringsenergie van 1,55 eV en die aktivering van migrasie is 0,38 eV.

Lood(II)chlories word as mineraal aangetref: cotunniet, wat 'n struktuur het waarin die taamlik groot Pb2+-ioon -wat nog 'n 6s2-elektronpaar besit- 'n negevoudige omringing deur chloor besit.

Verwysings

Tags:

ChloorLoodOksidasietoestand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaapInsekBloemfonteinKongo-krisisLika BerningSmaakNG gemeente TheunissenHector PietersonKrieketPenisGloeilampDiarreeJagluiperdMusieksimboleInligtingSeisoenKlitorisKankerAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLugbesoedelingWetenskaplike klassifikasieHondRosa ParksKompasNasionale lied van Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumVulvaSwemBruto binnelandse produkSpeelkaartLionel MessiAntoniemRobbeneilandEjakulasiePinksterBruce FordyceDistrik SesMenseregtedagNasionale VrouedagHidroulikaLys van kinderspeletjiesPad na jou hartMynbouKindersiektesLieweheersbesieSoweto-opstandHibernasieEkonomiese sektorMonumentAfrikaanse woordelys en spelreëlsWaterbesparing in Suid-AfrikaJaco JacobsStollingsgesteentePirow BekkerVoorsetselKewerWeervoorspellingElandréKevin RuddTierPersentasieAfrikanersGroot-VisrivierBTWCheslin KolbeAtoomJohann de LangeEkonomie van Suid-AfrikaKarakteriseringKommunismeSlimfoonTegnologieGriekse teaterImpakte van toerisme🡆 More