Kersfees-Papegaaivis

Die Kersfees-papegaaivis (Calotomus carolinus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Christmas parrotfish.

Kersfees-papegaaivis
Kersfees-Papegaaivis
'n Mannetjie Calotomus carolinus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
(Rafinesque, 1810)
Genus:
Calotomus
Spesie:
C. carolinus
Binomiale naam
Calotomus carolinus
(Valenciennes, 1840)
Sinonieme
  • Callyodon brachysoma (Bleeker, 1861)
  • Callyodon carolinus (Valenciennes, 1840)
  • Callyodon genistriatus (Valenciennes, 1840)
  • Callyodon sandwicensis (Valenciennes, 1840)
  • Calotomus irradians (Jenkins, 1901)
  • Calotomus snyderi (Jenkins, 1903)
  • Calotomus xenodon (Gilbert, 1890)
  • Cryptotomus albimarginatus (Fourmanoir & Guézé, 1961)
  • Scarichthys rarotongae (Seale, 1906)

Identifikasie

Die vis word tot 50 cm lank. Die lyf is ovaalvormig met 'n stroombelynde kop profiel. Volwasse mannetjies is donker blou-groen en die skubbe het pienk rantjies. Daar is ook pienk strepies wat van die oë uitstraal.

Hulle leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 30m diep is. Hier kom hulle voor in koraal puin, seegras en grasagtige areas. Hulle vreet 'n verskeidenheid alge en seegras.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kersfees-Papegaaivis IdentifikasieKersfees-Papegaaivis Sien ookKersfees-Papegaaivis BronKersfees-Papegaaivis VerwysingsKersfees-Papegaaivis Eksterne skakelKersfees-Papegaaivis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SamestellingDurbanGevolge van aardverwarming op oseaneCremonaMag (sosiale wetenskappe)DroomCeresMenslike skeletGeskiedenis van AfrikaansVaginaDataverwerkingLys van nedersettings in Suid-AfrikaJazzDundermToestand van materieKoeffisiënt en magswortelBruin huisslangWeer (meteorologie)ChatGPTSeisoenBetonHeuningbyKatNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKrokodilWillie JoubertKlimaatsverandering in AfrikaCradock-4Klein-KarooWiskundige terminologieLys van medisinale kruieHomoniemGroot GatKaapstadEnkelvoudige sinBaljuProteaRugbyVaste stofSeksuele penetrasieArmoedeRooibloedselAkademiaWaterbesparing in Suid-AfrikaLiewe HeksieGoogle MapsSlangWalvisGriekse teaterVrugbaarheidDokterWatersuiweringCovid-19-pandemieTremApartheidDie GelofteMierOntdekking van die chemiese elementeKalsiumPseudowetenskapHaaieVlekvrye staalVersamelnaamBotswanaTrappe van vergelykingToringBruto binnelandse produkVaginale kankerBeëdigde verklaringVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameBeurtkragOntdekking van goud in Suid-AfrikaSelfvertroueAnale seks🡆 More