Volk Joroeba

Die Joroeba (Joroeba: Àwọn Ọmọ Yorùbá, letterlik: Joroeba-volk) is 'n etniese groep inheems aan Suidwes-Nigerië, Benin en Togo wat suidwes van die Nigerrivier leef.

Die etniese groep omvat sowat 43 miljoen mense en hulle praat Joroeba as moedertaal en Engels of Frans as tweede taal. Dit is saam met die Hausa en die Igbo een van die grootste etniese groepe in beide Nigerië en Wes-Afrika.

Joroeba
Volk Joroeba
Joroeba-tromspelers in Ojumo Oro, Kwara-staat, Nigerië, April 2004
Totale bevolking: ca. 43 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Nigerië Nigerië 40 miljoen

Vlag van Benin Benin 2,2 miljoen
Vlag van Ghana Ghana 0,46 miljoen
Vlag van Togo Togo 0,3 miljoen
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 0,1 miljoen
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 186 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 94 000
Vlag van Griekeland Griekeland 6 000
Vlag van Kanada Kanada 3 000

Taal: JoroebaEngelsFrans
Geloofsoortuiging: Christendom (55%) • Islam (35%) • Joroeba-godsdiens (10%)
Verwante etniese groepe: Afemai, Arogbo & Apoi Ijaw, Bariba, Bini, Ebira, Esan, Ewe, Fon, Igala, Itsekiri, Nupe
Volk Joroeba
Ligging van die Joroebaland in Nigerië, Togo en Benin
Volk Joroeba
Verspreiding van die Joroeba in Nigerië en Benin

Die kultuur van die Joroeba is kenmerkend vir die vroeë stigting van stede. Reeds in die Middeleeue het die grootste stede 'n bevolking van omtrent 100 000 gehad. Die nedersettingsgebied vorm nog vandag die digbevolkte kerngebied van Nigerië, waar hulle 21% van dié land se bevolking uitmaak. 22 van Nigerië se 50 grootste stede is daar geleë.

Die Joroeba-diaspora bestaan uit twee hoofgroeperings, een van hulle sluit relatief onlangse immigrante in, waarvan die meeste na groot ekonomiese veranderinge in die 1970's in die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk gevestig het; die ander is 'n veel ouer bevolking wat terug dateer tot die Atlantiese slawehandel. Hierdie ouer gemeenskap het takke in lande soos Kuba, St. Lucia, Brasilië, Grenada en Trinidad en Tobago.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BeninEngelsEtniese groepFransHausa (volk)Igbo (volk)JoroebaMoedertaalNigeriëNigerrivierTogoWes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasionalismeInfeksieNederduitse Gereformeerde KerkKatherine JohnsonEskomToringKolonialismeEjakulasieBTWOnbemande vliegtuigTierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Afrikaanse naguilDelft, KaapstadKoperPirow BekkerSnaarinstrumentCeresKrokodilKongo-krisisRassismeGriekse teaterMandalaKapitaal (ekonomie)InternetPornografiese subgenresStaatstoelaeBeesvleisJapanRomeinse RykRooibloedselVoortrekkersLeonardo da VinciBoelieryVolhoubaarheidSonVerkleurmannetjieKangogrotteWapen van Suid-AfrikaAfvalbestuurHibernasieMusiekLionel MessiKunsmatige algemene intelligensieSwitserlandMigrasie van diereTswanaTemperatuurSout (chemiese stof)Bruce FordyceGeldVlekvrye staalOorstromingLuiperdAfrikaanse taalleerSportLeierVoorsetselVerenigde KoninkrykKonsentrasiekampBloeddrukBruin menseE-posOrtopedieLangste woordPersentasieSleutel (musiek)Seksuele penetrasieLandbouHeelgetalSpeelkaartJohannesburgRekenaarBetonRussiese inval in Oekraïne sedert 2022🡆 More