Joroeba

Joroeba (èdè Yorùbá, letterlik: Joroeba-taal) is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 30 miljoen mense gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Joroeba (volk).

Dit word deur die Joroeba-volk gepraat en is na Engels en saam met Hausa en Igbo een van Nigerië se amptelike tale.

Joroeba
èdè Yorùbá
Gepraat in: Vlag van Benin Benin
Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Togo Togo 
Gebied: Wes-Afrika
Totale sprekers: 30 miljoen 
Rang: 47
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Benue-Kongo
  Defoid
   Yoruboid
    Joroeba 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Benin Benin
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: yo
ISO 639-2: yor
ISO 639-3: yor 
Nigeriaanse tale
Joroeba
Ligging van Joroebaland in Nigerië, Togo en Benin
'n Man uit Nigerië gee 'n voorbeeld van Joroeba

Joroeba behoort tot die Benue-Kongo-tale en word naas ander tale hoofsaaklik in Suidwes-Nigerië asook in dele van Benin en Togo gepraat. Daar is ook sprekers in Brasilië en Kuba, waar die taal as Nago bekend staan.

Joroeba is 'n analitiese toontaal met 'n onderwerp-werkwoord-voorwerp-volgorde.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Joroeba 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Joroeba

Tags:

Amptelike taalEngelsHausaIgboJoroeba (volk)Niger-Kongo-taleNigeriëWes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolyAartappelDolfynDroomHandré PollardMeervoudHeuningbyErica BoyerRymBakterieSmeltpuntByung-Chul HanSuid-Afrikaanse InkomstediensSinkGrondwet van Suid-AfrikaFraktuurAfvalbestuurVersamelnaamWaterbesoedelingCorioliskragSilwerElon MuskNoord-KaapTweede WêreldoorlogMaatskappyKweekhuiseffekChromatografieMikro-ekonomieVarkWes-KaapLetterlike en figuurlike taalgebruikBosluisbytkoorsChatGPTEkonomiese sektorMigrasie van voëlsHulpwerkwoordOos-KaapGeskiedenis van AfrikaansSout (chemiese stof)TierSkynprivaatnetwerkAfrikaansSeksposisieNeurenberg-verhoreMisdaadTemperatuurIsraelKernkragTsongaNaaldekokerVerkragtingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVennootskapHorlosieTussenwerpselNoord-Sotho (taal)ArabiesHoofpynPropagandaBybelPoesLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsCheslin KolbeKlem-in-die-kaakTrappe van vergelykingLys van Afrikaanse rolprenteMandalaNamibiëCleopatra VIIGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogIdioomArabies-Israeliese konflikHerfsHondHartaanvalPersoonlikheidOopbroninhoud🡆 More