Igbo: Taal wat deur die igbo-mense gepraat word

Igbo ( luister (hulp·inligting) Asụsụ Igbo, letterlik: Igbo-taal) is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 18 miljoen mense gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Igbo (volk).

Dit word deur die Igbo-volk gepraat en is na Engels en saam met Hausa en Joroeba een van Nigerië se amptelike tale.

Igbo
Asụsụ Igbo
Gepraat in: Vlag van Nigerië Nigerië 
Gebied: Wes-Afrika
Totale sprekers: 18 miljoen
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Benue-Kongo
  Defoid
   Igboid
    Igbo 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Nigerië Nigerië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ig
ISO 639-2: ibo
ISO 639-3: ibo 
Nigerianse tale
Igbo: Taal wat deur die igbo-mense gepraat word
Ligging van Igboland in Nigerië
'n Man uit Nigerië gee 'n voorbeeld van Igbo

Igbo behoort tot die Benue-Kongo-tale en word – naas ander tale – hoofsaaklik in Suidoos-Nigerië, die gebied van die twee voormalige omstrede republieke Benin en Biafra, gepraat.

Igbo is 'n analitiese toontaal met 'n subjek-predikaat-objek-sintaks.

Verwysings

Eksterne skakels

Igbo: Taal wat deur die igbo-mense gepraat word 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Igbo

Tags:

Amptelike taalEngelsHausaIg Igbo.oggIgbo (volk)JoroebaLêer:Ig Igbo.oggNiger-Kongo-taleNigeriëWes-AfrikaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornhubSebraSpringbokWoestynVerenigde State van AmerikaLodewyk XVI van FrankrykHindoeïsmeDierHeupFiela se kind (rolprent)Wikimedia-stigtingMona LisaEreksieMIV/vigs in Suid-AfrikaKaapstadJeanette FerreiraLabia (geslagsdele)Seksueel oordraagbare infeksieWoordeboekGewasboerdery in Suid-AfrikaNatuurbewaringTuberkuloseAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGrondwet van Suid-AfrikaOlimpiese SpelePankreasBeaufortskaalBysteekRepubliek die KongoHidroëlektrisiteitSeekatSelakantDermpoliepIronieKappie (skryfteken)StudievaardighedeHomoniemPrivaat maatskappyOrthopteraCovid-19-pandemieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGalblaasGevolge van aardverwarming op oseaneVaginale kankerSelfstandige naamwoordSonAbsolute monargieDiarreeSwangerskapChristendomYstertydperkPizzaSuid-Afrikaanse randMusiekVoortrekkermonumentBaälPenisBlourokkeKewerEjakulasieOlifantDiamantTydsoneWaterbesparing in Suid-AfrikaVormGeweldAfrika1990KlereRenosterLys van politieke partye in Suid-AfrikaAardeRugbyTweede Nuwe JaarDistrik SesSelfoon🡆 More