Volk Igbo

Die Igbo (luister (hulp·inligting) Igbo: Ṇ́dị́ Ìgbò, letterlik: Igbo-volk), dikwels Ibo gespel en uitgespreek, is 'n etniese groep inheems aan Suid-Nigerië wat aan die laer Nigerrivier leef.

Die etniese groep omvat sowat 32 miljoen mense en hulle praat Igbo as moedertaal en Engels as tweede taal. Dit is saam met die Hausa en die Joroeba een van die grootste etniese groepe in beide Nigerië en Wes-Afrika.

Igbo
Volk Igbo
Totale bevolking: ca. 32 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Nigerië Nigerië 32 miljoen
Taal: IgboEngels
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Christendom, soms gemeng met die inheemse Igbo-godsdiens en geloofstelsels
Verwante etniese groepe: ander Cross-River-groepe van Suidoos-Nigerië (Ibibio, Efik, Annang, Ogoni); met meer afstand die Yeai-groep binne Volta-Niger.
Volk Igbo
Ligging van die Igboland in Nigerië
Volk Igbo
Die vlag van die Republiek van Biafra (1967–1970) word soms as die etniese vlag van die Igbo beskou.

As gevolg van migrasie en die slawehandel is baie Igbo na Europese kolonies in die Amerikas en ander lande van Afrika gebring. Tydens die Britse koloniale heerskap is die meeste Igbo tot die Christendom bekeer. Chinua Achebe se Things Fall Apart is een van die mees bekende boeke wat oor die Igbo, hul kultuur en veranderinge onder kolonialisme handel.

Na Nigerië se onafhanklikheid het sekere konflikte met ander etniese groepe tot die Nigeriese Burgeroorlog (1967–1970) gelei, waartydens die kortstondige republieke Benin en Biafra uitgeroep is. Na die Nigeriese oorwinning is albei republieke weer by Nigerië ingelyf. Sedert 1999 veg die separatistiese beweging MASSOB vir die herstigting van 'n onafhanklike Igbo-staat.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EngelsEtniese groepHausa (volk)Ig Igbo.oggIgboJoroeba (volk)Lêer:Ig Igbo.oggMoedertaalNigeriëNigerrivierWes-AfrikaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BraaiKolonialismeKoppeltekenBrittany Ashton HolmesKlimaatsverandering in AfrikaSonnestelselJan-Willem BreureTweede Nuwe JaarOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGeprosesseerde kosGasBelgiëE-posTegnologieMateriaalRenaissanceEmo AdamsNag van die lang messeFossielbrandstofDrakensbergeGeografie van Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingGoogleCristiano RonaldoItaliëJeuksiekteVryheidsmanifesWinterKonflik (proses)Chris HaniBewaringstatusKoolstofdioksiedFabelLys van elemente volgens simboolKindermishandelingVigsVryheid van spraakLarry PageMadison IvyIndustriële RevolusieInflasieAfrikaanse TaalmonumentUitwerking van klimaatsveranderingNatuurwetenskapWortelSokkerBurgerregteStaalDoopJazzDemokratiese Republiek die KongoMIV/vigs in Suid-AfrikaTennisXenofobie in Suid-AfrikaPropagandaZoeloesBiologieAborsie in Suid-AfrikaRobert SobukweGeldRekenaarGloeilampOrale seksJagluiperdNederlandNazi-DuitslandDieremishandelingGroot vyfSimboolWolfKolonoskopieMynbedryf van Suid-AfrikaSlawernyEngels🡆 More