Volk Hausa

Die Hausa (Hausa: Hausawa, letterlik: Hausa-volk) is 'n etniese groep inheems aan Noord-Nigerië en Suid-Niger wat noord van beide die Niger- en Benueriviere leef.

Die etniese groep omvat sowat 40 miljoen mense en hulle praat Hausa as moedertaal en Arabies, Engels, Frans of Fula as tweede taal. Dit is saam met die Igbo en die Joroeba een van die grootste etniese groepe in beide Nigerië en Wes-Afrika.

Hausa
Volk Hausa
'n Hausa speel op 'n xalan, 'n fluitagtige instrument met twee snare.
Totale bevolking: ca. 40 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Nigerië Nigerië 28,5 miljoen

Vlag van Niger Niger 8,9 miljoen
Vlag van Benin Benin 1,1 miljoen
Vlag van Kameroen Kameroen 353 000
Vlag van Tsjad Tsjad 262 000
Vlag van Ghana Ghana 255 000
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 124 000
Vlag van Soedan Soedan 109 000
Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse Republiek 34 000
Vlag van Togo Togo 19 000
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee Ekwatoriaal-Guinee 16 000
Vlag van Gaboen Gaboen 12 000
Vlag van Algerië Algerië 11 000
Vlag van Gambië Gambië 9 400
Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo DR Kongo 9 300
Vlag van Algerië Algerië 11 000
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 2 700

Taal: Hausa (moedertaal) • Engels (gepraat deur Hausa in Ghana en Nigerië) • Frans (gepraat deur Hausa in Kameroen, Tsjad, Benin, Togo, Gaboen, Niger, Mali en Ivoorkus) • Arabies (gebruik as liturgiese taal en gepraat deur Hausa in Soedan en Tsjad) • Fula (tweede taal)
Geloofsoortuiging: Islam
Verwante etniese groepe: Maguzawa, Azna, Mawri, Gwandara, Ngezzim, Bole, Fula
Volk Hausa
Vlag van die Hausa
Volk Hausa
Verspreiding van die Hausa in Suid-Niger en Noord-Nigerië

Die Hausa vorm 'n diverse, maar kultureel homogene etniese groep wat hoofsaaklik in die streke van die Sahel en die Soedan voorkom. Behalwe Niger en Nigerië leef Hausa ook in lande soos Benin, Ghana, Ivoorkus, Kameroen, Soedan, Tsjad en Togo. Groot stede met 'n belangrike Hausa-bevolking sluit in Lagos, Port Harcourt, Accra, Abidjan, Banjul en Cotonou.

Die Hausa is 'n hoofsaaklik Islamitiese volk en beoefen tradisioneel handel en die makmaak van beeste. Hulle het oor eeue heen 'n belangrike rol in die Trans-Sahara-handel gespeel en langs tradisionele handelsroete gevestig. Tans speel die Hausa 'n belangrike rol in die politiek en kultuur van beide Niger en Nigerië. Veral in Niger is sommige presidente en premiers van Hausa-afkoms, waar hulle ook omtrent die helfde van dié land se bevolking vorm.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArabiesBenuerivierEngelsEtniese groepFransFulaHausaIgbo (volk)Joroeba (volk)MoedertaalNigerNigeriëNigerrivierWes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StikstofVulkanismeInternetRoossenekalVerenigde State van AmerikaNeologismeHoërskool OuteniquaHoenderLys van nedersettings in Suid-AfrikaMierleeuGrondwet van Suid-AfrikaSiya KolisiBrongitisGewone luislangLys van konings van IsraelKoppeltekenVakbondSwartbewussynsbewegingLewerNierversakingOogproblemeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLeah van NiekerkVloeistofBurgerregteMaagAnton GoosenISO 3166-2RatelKernkragBetonSeeMenslike penisgroottePseudowetenskapDulcie van den BerghVerdampingEwenaarRegardt van den BerghSeksJavaScriptAssonansieWoestynOmtrek, oppervlakte en volumeArabiesHernubare energieWindkragVerkleinwoordMielieKinderregteKrapElandréWaterkringloopSeksuele opwekkingDiskriminasieBobby AngelProstaatkankerTweede VryheidsoorlogByvoeglike naamwoordErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkAalwynHamilton WesselsEnkelvoudige sinTrevor NoahRugby, WarwickshireNedersettingOrthopteraGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNederlandsStresWiki CommonsUniegebouFranklin D. RooseveltGqeberha🡆 More