Ian Mcewan

Ian Russell McEwan (gebore 21 Junie 1948) is 'n Britse skrywer van romans en rolprentdraaiboeke.

Hy het die Booker-prys in 1998 gewen vir sy roman Amsterdam. Sy roman Atonement (2001) is verwerk in 'n rolprent met Keira Knightley en James McAvoy in die hoofrolle.

Ian McEwan
Ian Mcewan
Ian McEwan by die 2011 Parys Boekefees
Gebore
Ian Russell McEwan

21 Junie 1948
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Alma materUniversiteit van Sussex
Universiteit van East Anglia
BeroepRomanskrywer en draaiboekskrywer
Bekend virThe Innocent (1990)
Enduring Love (1997)
Atonement (2001)
Amsterdam (1998)
Saturday (2005)
EggenootPenny Allen
Annalena McAfee

McEwan was 'n lewenslange vriend van die polemiese skrywer Christopher Hitchens.

Tags:

194821 JunieBooker-prysKeira KnightleyVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChristeneLangste woordOplossing (chemie)WaterbesoedelingDirekte en Indirekte redeLuiperdGesondheidHeupvervangingLys van Suid-Afrikaanse skrywersDramaLys van woestyneCarike KeuzenkampHondsdolheidMoedersdagLeierLien se lankstaanskoeneVanHerpes simplexHomoniemLeonardo da VinciMenslike seksuele gedragMaroela MediaRob HersovPoësieJapanKasterolieMagneetVloeistofSewe doodsondesPiesangAnorexia nervosaKarooSint Pierre en MiquelonSokkerNag van die lang messeVoortrekkermonumentGroot DepressieKlimaatveranderingKrieketLys van Afrikaanse skrywersSuikersiekteAkroniemSosiale mediaLiewe HeksieWet op Afsonderlike GerieweLionel MessiWikipediaKappie (skryfteken)SeisoenDataverwerkingMiddelmisbruikTradisionele literatuurSeekoeiWaterbesparing in Suid-AfrikaNeptunusSpecial Air ServiceLeestekenEkonomieNuwe TestamentKlitorisMaselsSpysverteringstelselDolfynKommaHeupRassismeWaterstofNarsismeSeksposisiePolitieke partyXHTMLMikro-ekonomiePomeloSlawerny in Suid-Afrika25 April🡆 More