Hectorspruit: Dorp in Mpumalanga, Suid-Africa

Hectorspruit is 'n dorpie in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika.

Die dorp is tussen die dorpe Kaapmuiden en Komatipoort geleë.

Hectorspruit
'n Straat in Hectorspruit
'n Straat in Hectorspruit
Hectorspruit is in Mpumalanga
Hectorspruit
Hectorspruit
Hectorspruit: Geskiedenis, Distrik, Sien ook Hectorspruit se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°26′S 31°41′O / 25.433°S 31.683°O / -25.433; 31.683 31°41′O / 25.433°S 31.683°O / -25.433; 31.683
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitNkomazi
Oppervlak
 • Totaal10,26 km2 (3,96 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 096
 • Digtheid302/km2 (780/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense20.8%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense77.9%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Swazi 55.0%
 • Afrikaans 18.6%
 • Tsonga 17.0%
 • Engels 4.1%
 • Ander 5.3%
Poskode (strate)
1330
Skakelkode013

Geskiedenis

Die dorp lê op die oewer van die Hectorspruit, 'n sytak van die Krokodilrivier. Die spruit het weer sy naam van die hond van Servaas de Kock gekry. De Kock was die landmeter wat die Pretoria-Delagoabaai-spoorlyn opgemeet het. Die spoorlyn het die dorp in 1891 bereik.

Nadat President Paul Kruger die Zuid-Afrikaansche Republiek verlaat het op 11 September 1900 het die Boere die Tweede Vryheidsoorlog in guerillavorm uit hierdie dorpie voortgesit.

Distrik

Daar word suikerriet, groente en subtropiese vrugte in die distrik verbou.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Hectorspruit GeskiedenisHectorspruit DistrikHectorspruit Sien ookHectorspruit VerwysingsHectorspruitKaapmuidenKomatipoortMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikSeksueel oordraagbare infeksieJeugdagMuskietEuropaVlag van Suid-AfrikaKoue OorlogTussenwerpselKunselementeViëtnamWisselkoersWoordeboek van die Afrikaanse TaalPornografiePoësieGrondwetSeksuele opwekkingSuid-Afrikaanse randVoortrekkersOopbroninhoudDramaRobert SobukweDie GelofteHerpes simplexBloemfonteinMantisBlaarCovid-19-pandemieSanskritLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDierEweknienetwerkOranjerivierTweede VryheidsoorlogBronadresGeldeenheidXenofobie in Suid-Afrika7de LaanInfeksieHannes van WykFraktuurKontinentVrouNasionale Vrouedag2001StollingsgesteenteVars waterMobutu Sese SekoLys van Joodse feeste en herdenkingsSteve BikoGeslagJodeIoonIngrid JonkerYsbeerXenofobieSelfmoordMangelontstekingVoornaamwoordJan van TonderKolitisEk is 'n Afrikaan (toespraak)Delft, KaapstadSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeByung-Chul HanDiskriminasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PikkewynHaasBewussynErfenisdag (Suid-Afrika)ChristendomErektiele disfunksieKameelperdMetafoorGlasAnrich Herbst🡆 More