Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler

Johannes Jacobus 'Hannes' Strydom (13 Julie 1965 in Welkom – 19 November 2023 in Mpumalanga) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tussen 1993 en 1997 vir die Springbokke op slot uitgedraf het.

Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het. Hy het aan Pearson High School in Port Elizabeth gematrikuleer en die skool se A veld is na hom vernoem. Hy was later 'n apteker in Pretoria en die eienaar van die Pharma Valu-groep van apteke.

Hannes Strydom Rugbyportaal
Volle naam Johannes Jacobus Strydom
Geboortedatum (1965-07-13)13 Julie 1965
Geboorteplek Welkom, Suid-Afrika
Sterftedatum 19 November 2023 (op 58)
Sterfteplek Mpumalanga, Suid-Afrika
Lengte 1,99 m
Massa 115 kg
Skool Pearson High School
Universiteit Universiteit van Port Elizabeth
Universiteit van Pretoria
Beroep Apteker
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Springbokno. 586
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Tukkies
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
1986–1988
1989–1992
1993–2000
Oostelike Provinsie
Blou Bulle
Goue Leeus
35
23
115
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
1998–1999 Cats
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1993–1997 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 21 (5)
korrek soos op 15 September 2012.

Afsterwe

Hannes Strydom is op 19 November 2023 oorlede in 'n motorvoertuigongeluk in Mpumalanga.

Toetswedstryde

No. Teenstander Uitslag (SA 1ste) Posisie Drieë Datum Plek
1. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Frankryk 17–18 Slot 3 Julie 1993 Ellispark, Johannesburg
2. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Australië 19–12 Slot 31 Julie 1993 Sydney Voetbalstadion, Sydney
3. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Australië 20–28 Slot 14 Augustus 1993 Ballymorestadion, Brisbane
4. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Australië 12–19 Slot 21 Augustus 1993 Sydney Voetbalstadion, Sydney
5. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Argentinië 29–26 Slot 6 November 1993 Estadio Arquitecto Ricardo Etcheverry, Buenos Aires
6. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Argentinië 52–23 Slot 13 November 1993 Estadio Arquitecto Ricardo Etcheverry, Buenos Aires
7. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Engeland 15–32 Slot 4 Junie 1994 Loftus Versfeld, Pretoria
8. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Australië 27–18 Slot 25 Mei 1995 Nuweland, Kaapstad
9. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Kanada 20–0 Slot 3 Junie 1995 Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
10. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Frankryk 19–15 Slot 17 Junie 1995 Kings Park, Durban
11. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Nieu-Seeland 15–12 Slot 24 Junie 1995 Ellispark, Johannesburg
12. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Australië 25–19 Plaasvervanger 3 Augustus 1996 Vrystaatstadion, Bloemfontein
13. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Nieu-Seeland 18–29 Plaasvervanger 10 Augustus 1996 Nuweland, Kaapstad
14. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Nieu-Seeland 19–23 Slot 17 Augustus 1996 Kings Park, Durban
15. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Nieu-Seeland 26–33 Slot 1 24 Augustus 1996 Loftus Versfeld, Pretoria
16. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Wallis 37–20 Plaasvervanger 15 Desember 1996 Cardiff Arms Park, Cardiff
17. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Tonga 74–10 Slot 10 Junie 1997 Nuweland, Kaapstad
18. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Britse en Ierse Leeus 16–25 Slot 21 Junie 1997 Nuweland, Kaapstad
19. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Britse en Ierse Leeus 15–18 Slot 28 Junie 1997 Kings Park, Durban
20. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Britse en Ierse Leeus 35–16 Slot 5 Julie 1997 Ellispark, Johannesburg
21. Hannes Strydom: Suid-Afrikaanse rugbyspeler  Australië 61–22 Slot 23 Augustus 1997 Loftus Versfeld, Pretoria

Verwysings

Tags:

MpumalangaPort ElizabethPretoriaRugbyRugbywêreldbeker 1995Slot (rugby)SpringbokkeSuid-AfrikaWelkom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlastiekVoedselkettingHoenderPampoentjiesHector PietersonKasteel die Goeie HoopPalestyneLidwoordProteïenYsterFossielbrandstofHartversakingEmfiseemSteve HofmeyrOorstromingWet op Afsonderlike GerieweSwartbewussynsbewegingMeervoudGlobaliseringEnkelvoudige sinBeaufortskaalInternetPikkewynVrouWoordsoortKaartMoskouBynierReddingskakeMonoloogKangogrotteGeweldKlein-KarooVleilandKindersiektesLys van Afrikaanse televisiereeksePuberteitLOplossing (chemie)SeksBreinkaartKlitorisInfeksieMetaalViëtnamGroepsgebiedewetKaapse VlakteAfrikaanse WikipediaTuisbladInflasieOsmoseOnderhandelinge om apartheid te beëindigPornografiese subgenresPrimêre sektor van die ekonomieBalletJohannesburgVaginaSpysverteringstelselErosietipesSkilpadWaterkringloopApostoliese GeloofsbelydenisMagnetismeWillie JoubertSonenergieVarkVersamelnaamEkonomiese VryheidsvegtersOnse VaderJeuksiekteOndernemingsvormSteenkool in Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)HartBevolking🡆 More