Jeug-Tot-Jeugaksie

Die Jeug-tot-Jeugaksie van 1974 was 'n jeugbediening van die NG Kerk wat jongmense van dwarsoor Suider-Afrika, insluitend die destydse Rhodesië en Suidwes-Afrika, betrek en bedien het.

Kursusse in evangelisasie, jeugwerkmetodiek en bybelstudiemetodes is in stede en groot dorpe aangebied en evangelisiasie-saamtrekke gehou in al die sinodale streke van die N.G. Kerk in Suider-Afrika.

Die groep was onder leiding van Ds Mike Smuts sr., latere hoof van die Christen Studente Vereniging (CSV), later die Verenigende Christen Studente Vereniging (VCSV) genoem. Ds. Smuts is bygestaan deur ds. Johnnie Hay, ds. Malan Nel, ds. Mike Smuts (jr.) en mnr. Eddie de Hart.

Benewens die kursusse wat aangebied is, het die werkswyse ook besoeke aan skole en ander opvoedkundige instansies ingesluit, waar boodskappe deur die leiers aangevul is met geestelike musiek deur die koor of kleiner groepe. Die koorleier was prof. Awie van Wyk, bygestaan deur Cornelia (Neelsie) van Zyl.

Die groep het bestaan uit 64 lede vanuit 3 lande.

Lys van lede

Uit Wes- en Suid-Transvaal: Mariëtte Ferreira, Annatjie Nel, Liesbet Groenewald, Issie le Roux, Elsa Swart, Susan de Witt, Almarie Freidberg, Villiers Kok, Japie van der Merwe, Cobus Grové, Adam Gilfillan, Johan Vosloo.

Uit Noord- Transvaal: Christa Strydom, Naomi Kotze, Rina Snyman, Sanet Grové, Classina van Rensburg, Sibs von Solms, Jan Bisschof, Dolf Schutte, Pieter Buckle, Jackie van Rensburg, Anton Louw.

Uit Wes-Kaap: Helmiena Badenhorst, Dickie Jordaan, Annette Stoltz, Neelsie van Zijl, Bettie-Marie Joubert, Elna van der Merwe, Elize Roodt, Theo McFarlane, Johan Spies, Christo Murray, Marietjie de Beer, Claude Möller, Piet Naudé.

Uit Noord-Kaap: Erika Smit, Estelle de Kock, Frans Faul.

Uit Oos-Kaap: Ella van der Merwe, Elsie Visser, Louise Harmse, Ria Rautenbach, Hannes Serfontein, Gielie Schoombee.

Uit Natal: Ria Potgieter, Anri Bouwer, Wilna van Schalkwyk, Dawn Trevelyan.

Uit Oranje-Vrystaat: Hester Troskie, Isabel van Tonder, Johan McFarlane, Ryk van Velden.

V.S.A.: Charlotte Brümmer.

Uit Suidwes-Afrika: Susan Haarhof, Deidre Albertyn.

Uit Rhodesië: Henry Murray, Esmarie Broekman.

Issie le Roux en Bets Cronjé was die tiksters en Susan Nel die onderwyseres van die leiers se kinders.

Reünies

Oud-lede het elke 5 jaar sedert 1974 op die Pro-Regno kampterrein te Barkly-Wes bymekaargekom vir 'n reünie.

Tags:

NG KerkRhodesiëSuider-AfrikaSuidwes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpinnekopKweekhuiseffekSinkAngssteuringLieweheersbesieNic de JagerMisdaadPerdMateriaalGrondsoorteTierIronieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGrondbesoedelingPriemgetalAB de VilliersFamilie (verwantskap)Spelerposisies in rugbyAustraliëNazi-DuitslandDierBosluisbytkoorsSirkusBruin huisslangTrekarbeidAngolese BurgeroorlogLabia (geslagsdele)Green PornoBernice WestGoudkus (streek)Gevolge van aardverwarming op oseaneMoedersdagOmtrek, oppervlakte en volumeTegnologieStollingsgesteenteWoordsoortBoelieryPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKrapNag van die lang messeEmfiseemIngrid JonkerJan van RiebeeckVaginale kankerLeierDesmond TutuAfvalbestuurEnkelvoudige sinHoofletterSharpeville-slagtingChristendomLübeckMuskeljaatkatOntwerpLimpopo (rivier)WisselkoersJodeCheslin KolbeRooilipslangKewerVeelvoudige sinOrale seksVryheidsmanifesD.J. OppermanLenteWiki CommonsInflasieBloedsomloopstelselSonMetaalMierNiersteenAfrikaansPoesJohan BadenhorstDuitse maselsPiesang🡆 More