Verskietende Ster

Verskietende ster is ’n Afrikaanse rolprent wat op 22 April 2016 vrygestel is.

Die storie is deur Stefan Enslin geskryf. Darrel Roodt het die regie behartig.

Verskietende ster
Regisseur Darrel Roodt
Produksieleier Stefan Enslin & Philo Pieterse
Draaiboek Stefan Enslin
Met Hykie Berg
Deanre Reiners
Jana Strydom
Musiek deur Geo Höhn
Ateljee Faith in Motion Productions
Uitgereik 22 April 2016
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Amptelike webtuiste
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n drama-kunsfliek. Dit het 'n ouderdomsperk van 10–12 jaar (ouerleiding word aanbeveel).

Rolverdeling

  • Hykie Berg as Tomas Schuman
  • Deànré Reiners as Phillip Schuman (klaviergenie)
  • Jana Strydom as Maria Schuman
  • Hannes van Wyk as Max du Toit
  • Jakkie Groenewald as Meneer Nortje
  • Dirk Vermeulen as Meneer Taylor
  • Jurgen Hellberg as kliënt
  • Hanli Rolfes as Juffrou McDonald

Storie

Phillip Schuman, 'n 13-jarige klaviergenie, word vergelyk met die klaviermaestro Ludwig van Beethoven. Sy fisieke grootte tel teen hom en hy lyk glad nie soos 'n seuntjie van sy ouderdom moet lyk nie.

Sy pa, Tomas Schuman, is die eienaar van 'n familiebesigheid wat hy teen sy wil oorgeneem het en, net soos Phillip, is hy ook gebore met 'n talent vir musiek.

Phillip word raakgesien deur die nuwe musiekvakadviseur en word kort voor lank teen Tomas se wil vir ekstra klavierlesse genooi. Max probeer sorg dat Phillip se talent nie verlore gaan nie, al beteken dit ook om die reëls te breek.

Sien ook

Tags:

Verskietende Ster GenreVerskietende Ster RolverdelingVerskietende Ster StorieVerskietende Ster Sien ookVerskietende Ster201622 AprilAfrikaansRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OligopolieDansJanie du PlessisAluminiumSpinnekopEmosieAfrikaanse woordelys en spelreëlsEnkelvoudige sinMangelontstekingFranklin D. RooseveltTweede Nuwe JaarAalwynPad na jou hartReënDie GelofteMikro-ekonomieXenofobieVolhoubare ontwikkelingHartMenstruasieDrinkwatervoorsieningHenry MurrayWerkwoordMaagdelikheidNemunasDoelwitMadison IvyManie JacksonDawidTussenwerpselValentynsdagOu Apostoliese KerkFopnuusSkoolOmtrek, oppervlakte en volumeSinoniemJazzEugenetikaMaanLys van medisinale kruieTobie CronjéNederduitsch Hervormde KerkDanie du ToitDroomGevolge van aardverwarming op oseaneWetenskaplike klassifikasieReddingskakeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWerkloosheidAbstraksie (rekenaarwetenskap)Covid-19-pandemiePornhubAarverkalkingArmoedeverligtingKaapstadse waterkrisis 2015-2018GetalMusiekteaterMielieWinterAuschwitz-konsentrasiekampHerpes simplexRekenaarCarles PuigdemontWilna SnymanVerkragtingSwartwitpensKoppeltekenTwaalf Stamme van IsraelElizabeth II van die Verenigde KoninkrykBernice WestInsekTranspirasieKommunikasieFrankrykNelson Mandela🡆 More