Gerundium

Die gerundium is 'n werkwoordvorm wat as 'n naamwoord kan funksioneer.

Die Engelse gerundium eindig in -ing, byvoorbeeld I like swimming. Dieselfde werkwoordvorm dien ook as die Engelse teenwoordige deelwoord (wat 'n byvoeglike of bywoordelike funksie het) en as 'n suiwer verbale frase diens kan doen.

Die Nederlandse gerundium eindig in -en, byvoorbeeld Ik hou van zwemmen.

Die Afrikaanse gerundium gebruik die werkwoordstam, byvoorbeeld Ek hou van swem.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van Suid-AfrikaMonopolieAalwynDiarreeKonsonantJamie MillerTheuns JordaanCristiano RonaldoSoogdierBlonde stereotipeMosambiekse spoegkobraProstaatkankerVrymesselaryThys die BosveldklongAfrikaanse woordelys en spelreëlsPandemieIslamitiese kalenderTrappe van vergelykingBek-en-klouseerBaardskeerder-spinnekopVerenigde State van AmerikaPlastiekAntoniemBosluisbytkoorsCarike KeuzenkampSuider-Afrikaanse ietermagogSiya KolisiNiersteenPerineumPoesNic de JagerErdwurm13 JunieLangste woordDoelwitSpringbokAkkedisRichard van der WesthuizenPuberteitBakterieSuid-Afrikaanse WeermagRugbyKragopwekkingMaanProstaatklierMonique SteynAlan RickmanAardeBloedgroepGriepSendelingposisieBloeddrukAntieke Nabye OosteHykie BergSelfoonAnale kankerSelfstandige naamwoordBloukraanvoëlKarpSeekatTepelSuurstofGeslagsorgaanJaco du PlessisKameelperdElzette MaarschalkXenofobie in Suid-AfrikaLieweheersbesieEthiopiese kalenderBlouwildebeesMoedersdagHerfsDie SeksEngelsLys van vertalings in Afrikaans🡆 More