Eerste Konsilie Van Nicea

Eerste 7 ekumeniese konsilies

1. Nicea I (325)
2. Konstantinopel I (381)
3. Efese (431)
4. Chalcedon (451)
5. Konstantinopel II (553)
6. Konstantinopel III (680681)
7. Nicea II (787)
Aanvaarding deur kerke

1-2: Assiriese Kerk;
1-3: Oriëntaal-Ortodoks;
1-4: Anglikaans, Luthers, Calvinisties, Protestants;
1-7: Rooms-Katoliek, Oosters-Ortodoks

Die Eerste Konsilie van Nicea was ’n vergadering van die Christelike kerk in die Romeinse Ryk wat in 325 n.C. gehou is in Nicea in Bithinië (nou İznik in Turkye). Dit is byeengeroep deur die Romeinse keiser Konstantyn I. Die eerste ekumeniese konsilie was ’n poging om konsensus in die kerk te bereik deur middel van ’n vergadering wat die hele Christendom verteenwoordig.

Eerste Konsilie Van Nicea
Die Konsilie van Nicea. Fresko uit die Sümela-klooster in Turkye. (Bron: www.Livius.org)

Die grootste prestasie van die konsilie was ’n besluit oor die Christologiese kwessie rakende die natuur van die Seun en sy verhouding met die Vader, die opstelling van die eerste deel van die Geloofsbelydenis van Nicea, die datumberekening van die Paasfees en die afkondiging van die vroeë kanonieke reg.

Verwysings

Bronne

Schaff, Philip; Wace, Henry, eds., Nicene and Post-Nicene Fathers, Tweede reeks, Christian Classics Ethereal Library, http://www.ccel.org/fathers.html 

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aborsie in Suid-AfrikaDysselsdorpEiffeltoringSelfvertroueOorstromingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTussenwerpselVoornaamwoordKunsKompasTikTokVratSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Stam (taalkunde)GrondsoorteBloeddrukLien se lankstaanskoeneAprilSomerJaco JacobsLiewe HeksieKunsmatige intelligensieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)KameelperdThomas EdisonGeskiedenis van AfrikaansSterCradock-4BoerboelDundermVierde Industriële RevolusieChemiese elementAtleetvoetKunselementeMierSelfoonNetbalSeksuele stimulasieEuropaSekondêre sektor van die ekonomie19de eeuVersoeningsdagSwart nasionalismeNasionale VrouemonumentSiya KolisiFiela se kindRobert SobukweUnited Democratic FrontBreedtegraadAtlantiese OseaanDesmond TutuGrootste rampe in Suid-AfrikaHartversakingEkonomiese sektorDikdermXHTMLKoue OorlogJan van TonderHokkieDermpoliepDiarreeKonflik (proses)KoppeltekenBuffelHoofkarakterWerkwoordMonopolyLenteMaanTemperatuurRassisme in AfrikaPrimêre sektor van die ekonomieWaterbesparing in Suid-AfrikaCarike KeuzenkampRina HugoHomofoon🡆 More