Nicea

Nicea (Grieks: Νίκαια Βιθυνίας, Níkaia Bithynías; Latyn: Nicaea) was ’n ou Griekse stad in Klein-Asië.

Dit is veral bekend vir die Eerste en Tweede Konsilie van Nicea wat in die eerste millennium n.C. daar gehou is. Dit is tans die stad İznik in Turkye.

Nicea
Die Lefke-poort van İznik.

Die stad is omstreeks 310 v.C. gestig deur Antigonus I Monophthalmus, wat dit Antigoneia genoem het. Toe hy verslaan word by die Slag van Ipsus (301 v.C.), het die stad in die hande geval van die Thessaliese generaal Lysimachus, wat dit hernoem het na Nikaia, ter ere van sy vrou. Later het dit deel van die Romeinse Ryk geword en die naam is verlatyns na Nicaea, wat in Afrikaans Nicea gespel word.

Die groot Griekse sterrekundige Hipparchos is omstreeks 190 v.C. hier gebore en die Griekse wiskundige en sterrekundige Sporus van Nicea in 240 n.C.

Die stad het in 1331 deel van die Ottomaanse Ryk geword en heet sedertdien İznik.

Tags:

Eerste Konsilie van NiceaGrieksKlein-AsiëLatynTurkyeTweede Konsilie van Nicea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusiekManie JacksonBynierLys van bekende Suid-AfrikanersKindermishandelingEjakulasieJode in Suid-AfrikaBTWMusiekteaterFranse RewolusieSowjetunieCovid-19-pandemieVerkoueSuid-Afrikaanse WeermagBurgerregteAborsie in Suid-AfrikaPeach van PletzenLionel MessiVerenigde KoninkrykKoperVingerseksOogproblemeMielieNiemetaalKongo-krisisWinterPaddaVulvaDikdermJohannesburgLeon KrugerDrinkwatervoorsieningKoos du PlessisCleopatra VIIWiskundige terminologieWikipediaWerkersdagTegnologieJan-Willem BreureHibernasieCounter-Strike (videospeletjie)Franklin D. RooseveltDansNederlandsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVigsJeugdagOutismeKletsrymRenaissanceXenofobieRandall WicombSlag van Cuito CuanavaleVarkgriepPerdMuskeljaatkatMiddeloorontstekingSonsteekGlobaliseringSuikerbekkiesLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesElandréProsaGeografie van Suid-AfrikaHamburgerLys van Kaapstad se voorstedeFrankrykWielewaalWilna SnymanKookpuntSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994ViëtnamOranjerivierWaterbesparing in Suid-AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVeearts🡆 More