Assiriese Kerk Van Die Ooste

Die Assiriese Kerk van die Ooste, amptelik die Heilige Apostoliese Katolieke Assiriese Kerk van die Ooste, is ’n Siriese kerk wat histories gesentreer was in Assirië in Noord-Mesopotamië.

Anders as ander kerke wat hul oorsprong terugvoer na die antieke tyd, is die moderne Assiriese Kerk van die Ooste nie in gemeenskap met enige ander kerk nie – nie die Oosters-Ortodokse, Oriëntaal-Ortodokse of Katolieke Kerk nie.

Die huidige hoof van die kerk is die katolikos-patriarg van die Assiriese Kerk van die Ooste, Mar Dinkha IV. Onder hom val ’n paar biskoppe, priesters en diakens in gemeentes regdeur die Midde-Ooste, Indië, Noord-Amerika, Oseanië en Europa. Die kerk word teologies verbind aan die leerstelling van Nestorianisme, en dit het tot gevolg dat dit ook bekend is as die Nestoriaanse Kerk, hoewel kerkleiers dié naam verwerp.

Verwysings

Eksterne skakels

Assiriese Kerk Van Die Ooste  Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Tags:

AssiriëKatolieke KerkMesopotamiëOosters-Ortodokse KerkOriëntaal-Ortodokse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele penetrasieStadJagluiperdWes-KaapVoedselkettingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSeekatMaagVrystaatMiddeloorontstekingWetenskapLionel MessiLionel PetersonGeografie van Suid-AfrikaSikloonKaapse VlakteSokkerAfrikaansFrederik Willem de KlerkEjakulasieSinoniemFinansiële staatKlinkerMarie AntoinetteRosa ParksKriekKunsNiersteenVoegwoordEugenetikaAppel (sanger)Refentse MorakeCleopatra VIIWolkAbsolute monargieLetterkundeWillie JoubertSimboolKapitalismeAfleiding (taalkunde)VrouEkonomiese sektorDansTweede Nuwe JaarLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHernubare energieRassismeVaginale kankerVierkantswortelCristiano RonaldoGroot vyfGezina, PretoriaFrankrykLys van nedersettings in Suid-AfrikaPubiese hareAnilingusAngssteuringOnse VaderVroueregteBlomMane van GalileiOligopolieSwartbewussynsbewegingPaddaSkaapBybelPriemfaktorGordelroosBeesCarike KeuzenkampAfrikaanse taalleerPrivaat maatskappyOrale seksGroepsdrukKleur🡆 More