Hierdie belydenisskrif is genoem na Nicea in Klein-Asië waar in 325 n.C.
'n konsilie gehou is en waar die dwaalleringe van Arius verwerp is. Die finale vorm is egter eers van 'n later datum, waarskynlik van die Eerste Konsilie van Konstantinopel van 381 n.C.
Afrikaanse weergawe
Ons glo in een God, die almagtige Vader, die Skepper van die hemel en aarde, van alle sigbare en onsigbare dinge;
en in een Here Jesus Christus, die eniggebore Seun van God, voor al die eeue uit die Vader gebore:
Hy is God uit God, lig uit lig, ware God uit ware God,
gebore, nie gemaak nie, een in wese met die Vader, deur wie alles tot stand gekom het.
Hy het ter wille van ons, mense, en ons saligheid uit die hemel neergedaal
Ons verwag die opstanding van die dooies en die lewe van die toekomstige bedeling.
Amen.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Geloofsbelydenis van Nicea, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses. ®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.