Witooievaar

Die witooievaar (Ciconia ciconia) is 'n algemene trekvoël wat voorkom in Suider-Afrika.

Die voël is 100 – 120 cm groot en weeg 2.4 – 4 kg. In Engels staan die voël bekend as White Stork.

Witooievaar
Witooievaar
Volwasse Witooievaar
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Ciconiidae
Genus:
Ciconia
Spesie:
C. ciconia
Binomiale naam
Ciconia ciconia
(Linnaeus, 1758)
Witooievaar
Verspreiding en roetes

██  Broeigebied ██  Winter ██ Migrasie roetes

Sinonieme

Ardea ciconia Linnaeus, 1758

Fotogalery

Dit is waarskynlik die beroemdste lid van die orde en staan in Suid-Afrika ook bekend as die groot wit sprinkaanvoël. Hulle broei in Europa, maar wanneer die Europese winter aanbreek, verhuis hulle in swerms van 300 of meer na Afrika. In die somermaande kom hulle in groot getalle voor oor die hele Suid-Afrika van die Kaap tot aan die Limpopo, en gevalle is selfs bekend van witooievaars wat in Suid-Afrika broei.

Aangesien hulle sprinkane, wurms en verskeie insekte vreet, is hulle baie gewild by die boer. In Europa maak hulle nes op die dakke van woonhuise, kerke en ander geboue. In veral Nederland en Duitsland beskou die mense die witooievaar as 'n gelukbringer. Die voëls was volop in Europa maar het al hoe skaarser in die stede en dorpe geword.

In vlug kan mens hulle onderskei van reiers omdat hulle met die kop en nek vorentoe gestrek vlieg. Die reiers (Ardeidae) vlieg met die kop en nek in die vorm van 'n S.

Sien ook

Witooievaar 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Ciconia ciconia

Bronnelys

Verwysings

Tags:

Witooievaar FotogaleryWitooievaar Sien ookWitooievaar BronnelysWitooievaar VerwysingsWitooievaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op NaturellengrondJohannesburgDawidKoos BekkerBeesvleisKlein-KarooAfrikaansKoorsblaarAntjie KrogProvinsies van Suid-Afrika1919Verlede tydDierChristiaan BarnardWes-KaapRobbeneilandKoolhidraatHemelvaartsdagPriemgetalTweede VryheidsoorlogLetterkundeWet op Bantoe-onderwysSoweto-opstandTafelbergFlaminkTamatieEk is 'n Afrikaan (toespraak)Ramsar-vleilande in Suid-AfrikaNazi-DuitslandOmtrek, oppervlakte en volumeVarkgriepPolitieke partyAfrikaanse taalleerKarakteriseringApple Inc.Depressie (gemoedstoestand)Omgewingskwessies in Suider-AfrikaZenobia KockSeksAkademiaVrystaatKatSimboolBoelierySamestellende afleidingNamibiese volksmoord 1904-1908WolmaransstadBrongitisWayde van NiekerkArgitektuurOraniaAngssteuringMorfologie (taalkunde)MoedersdagDigvormWiki CommonsBeaufort-WesKongo-krisisRuslandKolonoskopieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieRymDieregeluideFotosinteseVersoeningsdagKommunikasieImpakte van toerismeErosietipesChromatografieHeupvervangingMierleeuGregoriaanse kalenderKarpaletonnelsindroomNoorweëPaasfeesBloedvat🡆 More