Flamink

Die flaminke (Phoenicopteridae) is 'n familie van voëls.

Die familie bestaan uit groot waadvoëls met lang nekke en bene, asook rooi en swart vlerke. Hulle word algemeen by vleie aangetref.

Flamink
Flamink
'n Rooiflamink (Phoenicopterus ruber)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Phoenicopteridae

Genera
(sien teks)
Flamink
Verspreiding van spesies in die familie

Flaminke is vantevore onder die biologiese orde van Ooievaaragtiges (Ciconiiformes) ingedeel. Tans word hulle egter in 'n eie orde, die Phoenicopteriformes geplaas. Die familie bestaan uit 6 spesies.

Taksonomie

  • Genus Phoeniconaias
  • Genus Phoenicoparrus
    • Phoenicoparrus andinus (Andesflamink) – kom voor in die Chileense Andes
    • Phoenicoparrus jamesi (James se flamink) – kom voor in die Andes van Peru en Noord-Chili
  • Genus Phoenicopterus
    • Phoenicopterus chilensis (Chileense flamink) – kom voor in gematigde Suid-Amerika
    • Phoenicopterus roseus (Grootflamink) – kom voor in die Middellandse Seegebied, Wes-Asië en Afrika.
    • Phoenicopterus ruber (Rooiflamink) – kom voor in die Karibiese gebied en op die Galápagos-eilande

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

20ste eeuSuikersiekteGasMaatskaplike verantwoordelikheidSkynprivaatnetwerkIsraelLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaJohannesburgLys van elemente volgens simboolInsekResensieSeekoeiMaselsVerlede tydMonopolyTolla van der MerweSeksueel oordraagbare infeksieBerghaanSinoniemInternetMurunwa MakwarelaMahatma Gandhi7de LaanTennisNaaldekokerKinderregteKaapstadHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMisdaadromanDansVoedselkettingMagnetismeSoortnaamKerngeneeskundeLongontstekingKatjieSkaapWerkwoordAnrich HerbstDaggaErfenisEmfiseemPablo PicassoErfenisdag (Suid-Afrika)HeelgetalEngelsTurkyeLatynErfenishulpbronGeslagNeurenberg-verhoreKunsFacebookMaatskappyTamboraLys van Suid-Afrikaanse musikanteSowjetunieSwawelMenstruasiePersoon (taalkunde)Maroela MediaTierWelwillendheidsdagTemperatuurPampoentjiesKoos du PlessisAlkoholismeGroepsdrukNamakwalandRivierVoedingTekstielWet op NaturellengrondWêreldboekedagBruto binnelandse produkPersoonlikheidVigsChristendom🡆 More