Aspalathus Longifolia: Plantspesie

Aspalathus longifolia is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in die Langeberg, vanaf Garciapas tot by die Gouritsrivier voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en word bedreig deur indringerplante en oorbeweiding, veral na veldbrande. Die populasie se getalle daal.

Aspalathus longifolia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. longifolia
Binomiale naam
Aspalathus longifolia
Benth., (1848)
Sinonieme
  • Achyronia longifolia (Benth.) Kuntze

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloemfonteinGronddegradasieBTWMasjienMenseregteHannes van WykSkisofrenieOrtopedieKameelperdTegnologieMangelontstekingAndré SchwartzMynie GrovéOorstromingNkosi Sikelel' iAfrikaKrieketEkonomie van Suid-AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVormSkarlakenkoorsNieuwoudtvilleSeksismeDemokratiese AlliansieBaardskeerder-spinnekopPampoentjiesKanadaKolonoskopieEnsiklopedieSoortnaamKatNierversakingPersoon (taalkunde)SmolenskSonkragKankerbossie1 HenogBiblioteekSlag van BloedrivierBloedvergiftigingVulvaUniversiteit StellenboschWilna SnymanHokkieRoesAkuutSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKaliumGroot GatMuisvoëlKarlien van JaarsveldWolmaransstadEid-oel-FiterMondEreksieStedelike hitte-eilandLeonardo da VinciJakarandaGamelanVierkantswortelIhramAppel (sanger)Intensiewe vormKalsiumBywoordJeuksiekteSaartjie BaartmanLys van bekende Suid-AfrikanersLugbesoedelingBruto binnelandse produkYstervarkWoordeboekYsterToepassingsagteware🡆 More