Crotalarieae

Crotalarieae is 'n genusgroep van bedeksadiges wat aan die Fabaceae familie behoort.

Dit sluit die rooibos (Aspalathus linearis) spesie in.

Crotalarieae
Crotalarieae
Crotalaria verrucosa
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Faboideae
Tribus: Crotalarieae
(Benth.) Hutch
Genera

Sien teks

Sinonieme
  • Crotalarieae L.
  • Borbonieae Hutch. 1964
  • Genisteae subtribe Crotalariinae Benth. 1865
  • Lotononideae Hutch. 1964

Genera

Crotalarieae is opgemaak uit die volgende genera:

  • Aspalathus L.
  • Bolusia Benth.
  • Calobota Eckl.& Zeyh.
  • Crotalaria L.
  • Euchlora Eckl. & Zeyh.
  • Ezoloba B.-E. van Wyk & Boatwr.
  • Lebeckia Thunb.
  • Leobordea Del.
  • Listia E. Mey.
  • Lotononis (DC.) Eckl. & Zeyh.
  • Pearsonia Dummer
  • Rafnia Thunb.
  • Robynsiophyton R.Wilczek
  • Rothia Pers.
  • Wiborgia Thunb.
  • Wiborgiella Boatwr. & B.-E. van Wyk

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaapSwartkwasmuishondMaagsweerKappie (skryfteken)TelkomNatuurbewaringRobert SobukweViëtnamKinderregteFamilie (verwantskap)Pablo PicassoSlag van Cuito CuanavaleSendelingposisieOrtopedieHorlosieVerkragtingJakkalsMadison IvyTswanaDoopHannes van WykOlimpiese SpeleGrondwet van Suid-AfrikaHemelvaartKoolhidraatPiesangWaterbesparing in Suid-AfrikaWes-KaapVeelvoudige sinSuid-Afrikaanse InkomstediensSwangerskapBeesvleisMaselsCalviniaBreyten BreytenbachTrekarbeidInstagramAmateurradioWhatsAppKlem-in-die-kaakEksponentRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van Kaapstad se voorstedeKolorektale kankerGroepsdrukSias ReineckeWerkloosheidTafelbergDrinkwatervoorsieningLika BerningKankerHomofoonSimmetrieDirekte en Indirekte redeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGautengFacebookPriemgetalRymLys van Afrikaanse televisiereekseHeks van HexrivierSokker16 NovemberHomoniemErica BoyerArabies-Israeliese konflikBloemfonteinWoordeboek van die Afrikaanse TaalMeervoudPlae van EgipteNag van die lang messeMahatma GandhiAardedagKatjieHindoeïsmeSelfoon🡆 More