Argonoute

Die Argonoute (Antieke Grieks: Ἀργοναῦται, Argonautai) is 'n groep sterk, dapper mans in antieke Griekse stories wat saam met Jason in die skip Argo geseil het om na die Goue Vlies te gaan soek.

Argonoute
Die Argonoute met hul skip, die Argo.
Argonoute
Roete wat die Argonoute gevolg het.

In die Griekse mitologie was Jason die seun van Eson en die leier van die Argonoute. Jason het vir Argos, 'n groot skeepsbouer, gevra om vir hom 'n skip met 50 roeispane te bou. Daarna het hy boodskappers na elke paleis in Griekeland gestuur om vrywilligers bymekaar te maak. Die skip is die Argo genoem, en die seilers daarvan Argonoute. Hy het die Goue Vlies, wat van sy familie gesteel is, met die hulp van Medea gaan soek en uiteindelik teruggekry.

Van die vrywilligers: Boreade (seuns van Boreas, die Noordewind) wat kon vlieg, Herakles, Filoktetes, Peleus, Telamon, Orfeus, Kastor en Polluks, Atalanta en Eufemos.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Antieke GriekelandJason (mitologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoordvisTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinSlawerny in Suid-AfrikaVarkBesoedelingGewone breukeKommunikasieAardbewingDrinkwaterPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWeer (meteorologie)PaddaKindersiektesSilwerStampmieliesPad na jou hartNoag se arkAfrikaanse taalleerHans AlbersKaapstadse waterkrisis 2015-2018DwelmmiddelSharpeville-slagtingBek-en-klouseerVaginaKunsGeweldISimangaliso-vleilandparkNierGasFranse RewolusieVigsAustraliëVryheid van spraakWoestynEuropaBysteekBybelCovid-19-pandemie in Suid-Afrika7de LaanBeroerteDiskriminasieTekstielSportPropagandaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBynierMetaalEwenaarSendelingposisieOraniaSitroensuurAntisemitismeJohn Brown (aktivis)WaterkringloopFanie ViljoenBruin huisslangHulpwerkwoordKweekhuiseffekSaartjie BaartmanKoos du PlessisRobbeneilandAnne FrankStam (taalkunde)MangelontstekingJodiumKaaps-Hollandse stylVerkleinwoordRassisme in AfrikaGewone tortelduifDroogteRentePlae van EgipteWinnie Madikizela-MandelaSuurstofMarie AntoinetteKoos KombuisHorlosie🡆 More