Isimangaliso-Vleilandpark

Die iSimangaliso-vleilandpark is geleë in KwaZulu-Natal aan die ooskus van Suid-Afrika. Die park strek vir 220 km vanaf Maphelane, naby St. Lucia, KwaZulu-Natal, tot by die Mosambiekse grens naby Kosibaai. Die park bestaan ​​uit 13 afsonderlike maar aangrensende bewaringsgebiede met 'n totale oppervlak van 240 000 ha, waarvan 84 000 ha mariene bewaringsgebiede is.

iSimangaliso-vleilandpark
Isimangaliso-Vleilandpark
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Naaste dorp Durban
Ligging van iSimangaliso-vleilandpark op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
iSimangaliso-vleilandpark
iSimangaliso-vleilandpark
Koördinate: 28°0′0″S 32°30′0″O / 28.00000°S 32.50000°O / -28.00000; 32.50000 32°30′0″O / 28.00000°S 32.50000°O / -28.00000; 32.50000
Oppervlak 3 280 km²
Openingsjaar 1895
Bestuursliggaam iSimangaliso Authority
Webblad iSimangaliso-vleilandpark
Isimangaliso-Vleilandpark
Nasa-Satellietbeeld van die iSimangaliso-vleilandpark
Isimangaliso-Vleilandpark
Ligging van die iSimangaliso-vleilandpark

Die iSimangaliso-vleilandpark was voorheen bekend as die Groter St. Lucia-vleilandpark en is in 1999 deur die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco) tot wêrelderfenisgebied verklaar.

Die aangrensende bewaringsgebiede is:

Lees ook

Verwysings

Eksterne Skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpinnekopEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaElandréRina HugoLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SowjetunieProstaatkankerSteve HofmeyrKonsentrasiekampPad na jou hartBeurtkragSkerpioenWet op Bantoe-onderwysSelfvertroueMiddelmisbruikDie Stem van Suid-AfrikaDuitsVisToringAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBreinKommaWikiHeks van HexrivierPoësieReënLiewe HeksieSeksueel oordraagbare infeksieWiskundige terminologiePastoorLetterlike en figuurlike taalgebruikOnderwysMierDemokrasieAnale seksGrondKolonoskopieLikkewaanRuslandKoue OorlogOsoonlaagBevolkingAkkedisAtoomMenseregtedagAnglisismeEllipstekenNasionale VrouemonumentDistrik SesSeekoeiGalileo GalileiSonnestelselWaterbesparing in Suid-AfrikaSelfmoordSteenkool in Suid-AfrikaMaagHaasIronieDierPersoonlikheidHerpes simplexBeesvleisGraaff-ReinetSuid-Afrikaanse InkomstediensOlimpiese Somerspele 2024Veranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameNiersteenApartheidAfrikaSimboolNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJohan VorsterBoelieryLimpopo (rivier)HeelgetalIrma SternMadison Ivy🡆 More