Die Mkhuze-wildreservaat (Zoeloe: uMkhuze) is 'n 40 000 hektaar (360 vierkante kilometer) wildreservaat geleë in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Dit is op 15 Februarie 1912 as 'n beskermde gebied geproklameer.
Mkhuze-wildreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Richardsbaai |
Koördinate: 27°39′0″S 32°15′0″O / 27.65000°S 32.25000°O 32°15′0″O / 27.65000°S 32.25000°O | |
Oppervlak | 40 000 ha |
Openingsjaar | 1912 |
Bestuursliggaam | Ezemvelo KZN-Natuurlewe |
Die reservaat beskik oor 'n verskeidenheid vrylopende wildsoorte:
Die reservaat het 'n verskeidenheid natuurlike habitatte wat akasia-savanna, gemengde bosveld, sandbos, rivierwoud, riviere en panne, grasveld, kranse en kliprante insluit.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Mkhuze-wildreservaat, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.