Hektaar: Metrieke eenheid van oppervlakte

'n Hektaar is 'n meeteenheid van oppervlakte, gelyk aan 10 000 vierkante meter, wat veral gebruik word om grondgebied te meet.

Vergelyking van oppervlakeenhede
Eenheid SI SI-basis
1 ca 1 m² 1 m²
1 a 1 dam² 10² m²
1 ha 1 hm² 104
100 ha 1 km² 106
1 vierkante hektometer 1 hm² 104
Nie-SI-vergelykings
Nie-SI Metriek SI-basis
1,168 morg 1 ha 104
2,471 akker 1 ha 104
107 639 vk. voet 1 ha 104
* 0,00386102 vk. myl (statuut) 1 ha 104
* 15 mū (China) 1 ha 104
* 0,15 qǐng (China) 1 ha 104
10 dunam (Midde-Ooste) 1 ha 104
10 stremmata (Griekeland) 1 ha 104
6.25 rai (Thailand) 1 ha 104
~1,008 chō (Japan) 1 ha 104

'n Vierkant van een hektaar se sye is 100 meter lank (1 hektometer). Die naam hektaar kom van die Griekse voorsetsel hekto vir 100 en die eenheid aar. 'n Hektaar is 100 are of 'n vierkante hektometer. Die aar was die basiseenheid vir oppervlakte en was een van die oorspronklike vyf eenhede van die metrieke stelsel wat in 1795 deur die Franse opgestel is.

Hektaar: Metrieke eenheid van oppervlakte
Definisie van 'n hektaar en van 'n aar.
Hektaar: Metrieke eenheid van oppervlakte
Die oppervlakte van 'n rugbyveld is ongeveer een hektaar.

Nóg die aar nóg die hektaar vorm deel van die moderne SI-stelsel; die gebruik van hektaar word egter steeds toegelaat en die eenheid word presies gedefinieer deur basiseenhede in die SI-stelsel.

    Simbool: ha
    1 ha = 100 a = 1 hm² = 0,01 km² = 10 000 = 100 meter × 100 meter.

Die hektaar word algemeen gebruik in baie lande, veral gebiede wat grondbeplanning en -bestuur behels soos landbou, bosbou, en stadsbeplanning. Dit is veral nuttig waar vierkante meter omslagtig en onnodig presies sou wees. In die VSA en Kanada word die akker (acre) oor die algemeen steeds in soortgelyke gevalle gebruik.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

MeterVierkante meter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OmgewingsbeheerBloukraanvoëlBeurtkragVisSirkelAtlantis, Wes-KaapGenitale vratBruto binnelandse produkLimpopo (rivier)OraniaSuikersiekteVolhoubaarheidToerismeDirekte en Indirekte redeTradisionele Afrika-medisyneAntisemitismeEmo AdamsStaalHokkieChristendomDundermPeter SnydersRivierOrale seksTrigeminale neuralgieGlasIronieSelfstandige naamwoordMasturbasieSelfieSeksposisieSkooluniformSlangKunsmisDiskriminasieSeksueel oordraagbare infeksiePuberteitRymHoofkarakterSpinnekopSharpeville-slagtingPinksterMenstruasieOlifantBesoedelingNieuwoudtvilleResensieKolitisInternetCleopatra VIIGevolge van aardverwarming op oseaneKatoenCovid-19-pandemieBoor (element)Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikaanse WikipediaHoofpynTermietRooibokMiteMolekuulKlimaatveranderingWitbloedselSuid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalVarkgriepPersNiemetaalWeskusXenofobie in Suid-AfrikaWoestynMIV/vigs in Suid-AfrikaTuisbladBelastingGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondBrittany Ashton Holmes🡆 More