Sibayameer: Meer in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Sibayameer is ongeveer 35 km suid van Kosibaai in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die meer is langs die Indiese Oseaan maar mond glad nie uit in die oseaan nie. Daar loop strome van die weste en noorde die meer in maar dit het geen sigbare uitgang nie. Die oostelike oewer is op een plek 'n sandduin wat net 800 m breed is. Die Zoeloenaam Tsibayi beskryf die meer perfek: 'n ingeslote plek met geen sigbare uitgang nie.

Sibayameer: Meer in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Die Sibayameer.

Die totale oppervlak van die meer is 45 km² en die omtrek is 35 km. Die meer is op plekke 25 m diep. Behalwe vis is hier ook seekoeie en krokodille. Die Sibayi-dikkop is endemies aan die meer wat deel uitmaak van die kuswoud van Maputaland-ekostreek. Dit is in 1991 tot Ramsar-vleiland verklaar.

Lees ook

Bron

32°44′0″O / 27.25000°S 32.73333°O / -27.25000; 32.73333

Tags:

Indiese OseaanKosibaaiKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatSeilvaartAarde se atmosfeerTarentaleHeupKompasHomofoonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLyfstraf in skoleAtriale fibrillasieJan van TonderArmoedePornhubAfrikaanse woordelys en spelreëls7de LaanPlastiekMagnetismeMantisNasionaal-SosialismeBesnydenisHamburgerKunsmatige intelligensieVars waterWitbankNeurenberg-verhoreWapen van Suid-AfrikaMierWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigEienaamIdioomNasionale VrouedagGoeie VrydagNasionalismeAluminiumKlankVulkanismeTydAnale seksLeierskapWolfCarles PuigdemontJodeHernubare energieVleilandMonopolyWortelWinnie Madikizela-MandelaStilleweMilitêre diensplig in Suid-AfrikaJakkalsIndiëWetenskaplike klassifikasieVerkleinwoordNamakwalandKnieAngina pectorisWikipediaDuitse maselsAfrikaansOplossing (chemie)LVratGrondwet van Suid-AfrikaNoordwesMotorvoertuigDie ontstaan van die dramaWitrenosterSwedeWoordeboek van die Afrikaanse TaalWoestynFotoInfeksieOu Apostoliese KerkSweedsFinansiële staat🡆 More