59 V.c.: Jaar

◄ | 64 v.C.

59 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

59 V.c.: Gebeure, Geboortes, Sterftes Kalenders  
59 V.c.: Gebeure, Geboortes, Sterftes
Gnaeus Pompeius Magnus
Ab urbe condita 695
Chinese kalender 2638 – 2639

戊酉 – 己戌

Hebreeuse kalender 3702 – 3703
Hindoekalenders

Gebeure

Italië

  • In Rome word Gaius Julius Caesar deur die Senaat verkies tot konsul van die Imperium Romanum en voer hervormings in die Romeinse samelewing deur.
  • Gnaeus Pompeius Magnus trou met Julia Caesaris, die dogter van Julius Caesar. Dit om die bekragtiging van die Eerste Triumviraat te bevestig.
  • Die Senaat mobiliseer die Romeinse leër in Noord-Italië om die Galliërs en Germane aan die Ryn se grens te onderwerp.
  • Julius Caesar laat die Acta Diurna, 'n Staatskoerant, in die Romeinse Republiek versprei. Caesar trou met sy derde vrou Calpurnia Pisonis.
  • Ptolemaeus XII Neos Dionysos Auletes arriveer met 'n delegasie in Rome, om waarborge vir die onafhanklikheid van Egipte te verkry.
  • Ptolemeus XII Neos Dionysos Auletes bied die tirumviraat 'n groot hoeveelheid geld. Hulle aanvaar dit en laat die senaat verklaar dat Auletes die 'vriend en bondgenoot van die Romeinse volk' is. Egipte is voorlopig veilig.

Gallië

  • Ariovistus, koning van die Suebe ('n Germaanse stam), word deur Rome as bondgenoot erken. In Middel-Gallië verenig hy die Keltiese stamme in een Germaanse Ryk.

Egipte

Sri Lanka

  • Die Mahāvihāra-monnike probeer om 'n ander seun Saddhārissa te doen opvolg, maar sy oudste seun verhoed dit met militêre middele.

Geboortes

  • Titus Livius, Romeinse historikus (oorlede in 17).

Sterftes

Verwysings

Tags:

59 V.c. Gebeure59 V.c. Geboortes59 V.c. Sterftes59 V.c. Verwysings59 V.c.53 v.C.54 v.C.55 v.C.56 v.C.57 v.C.58 v.C.60 v.C.61 v.C.62 v.C.63 v.C.64 v.C.65 v.C.EeueGeskiedenisHierdie dag in die geskiedenisPortaal:Geskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelyking (wiskunde)Liturgiese jaarKoekie (rekenaarwetenskap)Maroela MediaSorina ErasmusVolkekundeFascismeSeksposisieDermpoliepMesopotamiëTolla van der MerweLewerHoërskool VorentoeWeeluisKunsmatige intelligensieBeëdigde verklaringPalmsondagMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaAnilingusJada FireWarmlugballonNuwe TestamentCarles PuigdemontTropiese huisgeitjieKommunismeToerismeBosluisSkildklierProstaatklierKriekJudas IskariotDemensieNagadderHartRekenaarwetenskapFrederik Willem de KlerkTuisbladBora BoraWayback MachineMiddeleeuse kookkunsSpaanse trappeJapanPesachHentiesbaaiVormTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinCiceroVaginale kankerGoeie VrydagPoesHeelgetalBrandstofTsongaJesus van NasaretNazi-DuitslandURITepelMenseregteDuitse maselsAntoniemHendrik HofmeyrDieetveselHoopstadRugbywêreldbeker 1991Lys van elemente volgens simboolLord’sJo BlackPiet ByleveldPoësie800VersamelnaamGezina, Pretoria🡆 More