Diodorus Siculus: Griekse geskiedkundige

Diodorus Siculus (Grieks: Διόδωρος Σικελιώτης, Diodoros Sikeliotes) of Diodorus van Sicilië was ’n Griekse geskiedkundige.

Hy het tussen 60 en 30 v.C. die groot universele historiese werk Bibliotheca Historica geskryf, waarvan die grootste deel bewaar gebly het. Dit is in drie dele verdeel.

Diodorus Siculus
Diodorus Siculus: Griekse geskiedkundige
Gebore 2de of 1ste eeu v.C.
Agyrion, Sisilië
Oorlede 1ste eeu v.C.
Nasionaliteit Antieke Griekeland
Vakgebied geskiedenis
Bekend vir Bibliotheca historica
Diodorus Siculus: Griekse geskiedkundige
Bibliotheca historica, 1746

Die eerste ses boeke strek van die mitiese geskiedenis van die Hellenistiese en nie-Hellenistiese stamme tot met die verwoesting van Troje. Dit is geografies verdeel en handel oor die geskiedenis en kultuur van Antieke Egipte (Boek I), van Mesopotamië, Indië, Skitië en Arabië (II), van Noord-Afrika (III) en van Griekeland en Europa (IV–VI).

Die volgende deel (VII–XVII) strek van die Trojaanse Oorlog tot met die dood van Alexander die Grote. Die laaste deel (XVII tot die einde) beskryf die historiese gebeure van Alexander se opvolgers tot omstreeks 60 v.C.

Tags:

Antieke GriekelandGeskiedkundigeGrieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPseudowetenskapTweede VryheidsoorlogIsraelPornografiese akteurVlinderSeksueel oordraagbare infeksieElektroniese of digitale mediaDuitsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SeekoeiSuiwelprodukResensieWêreld- Ekonomiese ForumProteïenEkonomieAtleetvoetWikimedia-stigtingMorfeemNeo-NazismeCradock-4OopbroninhoudNasionaal-SosialismeHernubare energieKlein-KarooTuberkuloseKaliumDierRenosterVerantwoordelikheidFluoorMeningsverskil oor aardverwarmingPaasfeesKasteel die Goeie HoopLenteDonkieSeisoenMarsWikipediaKaapstadMag (sosiale wetenskappe)FabelGordelroosNatuurlike hulpbronKonflik (proses)SlangXHTMLEendbekdierAntieke EgipteRassismeHeelgetalWiki CommonsLien se lankstaanskoeneAtlantiese OseaanTandbederfWieg van die MensdomPlastiekSinoniemSonChemiese elementCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTransatlantiese slawehandelVoedingThomas EdisonLys van Kaapstad se voorstedeStaatstoelaeLeestekenKolonisasieGrondsoorteIngenieursweseJaco JacobsLys van Afrikaanse skrywersEllipstekenNasionale VrouedagOntdekking van die chemiese elementeNG gemeente Murraysburg🡆 More