Varswater-Dikkop

Die Varswater-dikkop (Awaous aeneofuscus) is 'n varswater vis wat voorkom in riviere en strandmere aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Freshwater goby.

Varswater-dikkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. aeneofuscus
Binomiale naam
Awaous aeneofuscus
(Peters, 1852)

Voorkoms

Die stertvin is bolrond en die vis is bruin of groenbruin met donker bruin vlekke en golwende strepe op. Daar is twee bruin strepe wat na vore op die vis se kop strek. Die stert is vol donker kolle en die vis word tot 260 mm lank.

Habitat

Die vis leef in poele en vloeiende water gewoonlik oor sanderige bodems waar hy homself begrawe sodat net die oë en kop uitsteek. Die vis vreet ongewerweldes.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Varswater-Dikkop VoorkomsVarswater-Dikkop HabitatVarswater-Dikkop Sien ookVarswater-Dikkop BronVarswater-Dikkop VerwysingsVarswater-Dikkop Eksterne skakelVarswater-Dikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VaginaWestdenedam-rampSachin TendulkarBahamasNederduitsch Hervormde KerkJemenVersamelnaamKnieAngina pectorisAfrikaanse skrywersBiotegnologieAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueKhanyi MbauNamur (provinsie)AustraliëGuillain-Barré-sindroomKarretjiemenseLeah van NiekerkMuskeljaatkatMiddeloorontstekingArbitrasieKaukasiese taleVoorhuidBelastingDikdermHidroponikaReënspinnekopJodeHillary Anne MatthewsVolstruisRomeinse provinsiePubiese hareMagda van BiljonNic de JagerTale in Suid-AfrikaGroot TrekSuiwelprodukLemnosAfrikaSaudiaAdolf HitlerSteve HofmeyrKameeldoringMichail BoelgakofFredi NestLord’sHondRJ-telefoonpropSuid-Afrikaanse randJohannes KerkorrelOnse VaderPoliteïsmeFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014Kommunistiese Party van die SowjetunieGoudIdioomOeigoereAfrikaanse naguilDulcie van den BerghGriekelandGodLys van Afrikaanse televisiereekseOlimpiese Somerspele 2004BeeldspraakThys die BosveldklongPankreasSuikersiekteAppel (sanger)KwaggaLys van visseTheuns JordaanNorfolk-eilandSt Giles' CathedralAntoniemAkkedisHadjPous Alexander VIIEuropa🡆 More