Rivier-Dikkop

Die Rivier-dikkop (Glossogobius callidus) is 'n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf Mosambiek tot by Swartvlei in die Wes-Kaap.

Rivier-dikkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Gill, 1859)
Spesie:
G. callidus
Binomiale naam
Glossogobius callidus

Voorkoms

Die kop is ietwat plat met 'n lang snoet en 'n gepunte stertvin. Die vis deurskynend bruin kleurig met swart x-merke op die sye. Daar is ook 'n swart kol op die agterste membraan van die eerste dorsale vin. Die vis word tot 120 mm lank.

Habitat

Die vis leef in poele op die bodem tussen rotse of plantegroei. Hulle vreet insekte en ongewerweldes en broei in die somer. Hulle eiers is ovaalvormig.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Rivier-Dikkop VoorkomsRivier-Dikkop HabitatRivier-Dikkop Sien ookRivier-Dikkop BronRivier-Dikkop VerwysingsRivier-Dikkop Eksterne skakelRivier-Dikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkostelselKatherine JohnsonNarsismeGalblaasGordelroosKoue OorlogOnderwysTaalOntdekking van goud in Suid-AfrikaCoca-ColaLetterlike en figuurlike taalgebruikDie Stem van Suid-AfrikaPankreasEllipstekenLys van Afrikaanse skrywersSeksuele opwekkingLys van Suid-Afrikaanse musikanteNaaldekokerElana AfrikaJeuksiekteKomplementêre kleureOrale seksMagnetismeCheslin KolbeGrondsoorteVerkragtingNederduitse Gereformeerde KerkSterYslandSuid-Afrikaanse randKlinkerBlaarMiljardAfrikaanse WikipediaSkoenlapperSlimfoonEkonomiePlastiekHamburgerThys die BosveldklongWiskundeEkologieGetalElektroniese of digitale mediaKlimaatveranderingMickey MuisDuitse maselsKoolstofElandréKunsMikro-ekonomieMielieUitwerking van klimaatsveranderingKasteel die Goeie HoopKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)VigsLeah van NiekerkWeermagLika BerningRuslandHulpwerkwoordTikTokHoofkarakterWaterstofBloukraanvoëlFiela se kindFluoorVoedingXHTMLTydBotswanaLettergreepIronieFabelKunselementeSteve Biko🡆 More