Varswater-Dikkop

Die Varswater-dikkop (Awaous aeneofuscus) is 'n varswater vis wat voorkom in riviere en strandmere aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Freshwater goby.

Varswater-dikkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. aeneofuscus
Binomiale naam
Awaous aeneofuscus
(Peters, 1852)

Voorkoms

Die stertvin is bolrond en die vis is bruin of groenbruin met donker bruin vlekke en golwende strepe op. Daar is twee bruin strepe wat na vore op die vis se kop strek. Die stert is vol donker kolle en die vis word tot 260 mm lank.

Habitat

Die vis leef in poele en vloeiende water gewoonlik oor sanderige bodems waar hy homself begrawe sodat net die oë en kop uitsteek. Die vis vreet ongewerweldes.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Varswater-Dikkop VoorkomsVarswater-Dikkop HabitatVarswater-Dikkop Sien ookVarswater-Dikkop BronVarswater-Dikkop VerwysingsVarswater-Dikkop Eksterne skakelVarswater-Dikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PinksterBlaarGeweldByvoeglike naamwoordGenadedoodOnderhandelinge om apartheid te beëindigSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MasturbasieSiya KolisiEskomHernubare energieDriedimensioneelEkonomie van Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaEmosieKasteel die Goeie HoopNamibiëSelfmoordPlantAustraliëKokaïenVoorvoegselNasiebouWaterbesoedelingVrymesselaryKallie KrielTekstielLys van NG gemeentesVergelykings (taalkunde)Kolorektale kankerSkerpioenGedigBynierJudaïsmeKondensasieRenteVaste stofNarsismeDepressie (gemoedstoestand)James FrechevilleGoogleBlourokkeSeksPadtekens in Suid-AfrikaAkteurCristiano RonaldoSonnestelselSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePolisieWêreld- Ekonomiese ForumRooikatVerkleinwoordAbsolute monargieSlag van Cuito CuanavaleIslamWoordeboek van die Afrikaanse TaalHoofmeisieToekoms van die AardeVleilandAssonansieQuebecLys van elemente volgens simboolLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MIV/vigs in Suid-AfrikaSportStedelike hitte-eilandPaarl GimnasiumSpaansHemelBesemFinale OplossingEkonomieIndustriële RevolusieAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeslagsorgaanGewone tarentaal🡆 More