Versierde Dikkop

Die versierde dikkop (Istigobius decoratus) is 'n dikkop wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die middel van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die decorated goby.

Versierde dikkop
Versierde Dikkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Istigobius
Spesie:
I. decoratus
Binomiale naam
Istigobius decoratus
(Herre, 1927)

Identifikasie

Die vis word tot 12 cm lank. Die lyf is bleek tot liggeel van kleur en die bokant van die lyf is bedek met 'n bruin, heunigkoekvormige patroon. Daar is ook twee horisontale rye reghoekige donkerbruin merke op die onderkant van die lyf. Daar is kolletjies op die dorsale-, buik- en anale vinne.

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 1 tot 25 m diep is. Hier word hulle gevind op die sand- en gruisbodems onder oorhange of in grotte. Die visse is alleenlopers en bly soms roerloos vir kort tydjies. Hulle vreet klein ongewerweldes. Die spesie kom algemeen voor.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakels

Tags:

Versierde Dikkop IdentifikasieVersierde Dikkop Sien ookVersierde Dikkop BronVersierde Dikkop Eksterne skakelsVersierde Dikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kasteel die Goeie HoopHiënaZack du PlessisGeskiedenis van die AardePoesIslamGasBevolkingHamilton WesselsJohannesburgOnbemande vliegtuigJakobSleutel (musiek)AtoomPeriodieke tabelBelastingJacques LootsSuid-Afrikaanse WeermagKwadraatBiodiversiteitHartversakingVoortrekkermonumentSteve HofmeyrPornGalileo GalileiDrie SusterskerkeKlimaatveranderingNagWoordsoortWerwelkolomLatynNatuurrampWillie JoubertHoenderEmfiseemGriepWaterpokkiesTsoenamiLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVulkanismeBywoordMynbouInstagramKarpaletonnelsindroomKoos KombuisKaliforniëHorlosieBasterhartbeesFransKiewieteSonnestelselMantis2024SelfbeeldBeer AdriaanseKnopiespinnekopDrinkwatervoorsieningLeierskapGeldSpaansKommaIndiëPersentasieVlag van Suid-AfrikaTrekarbeidEkonomie van Suid-AfrikaArmoedeverligtingMikro-ekonomieMestoklemaRuteniumSewe wonders van die wêreldPolisieAppel (sanger)IngenieursweseStaalVierde Industriële RevolusieRina HugoRooms-Katolieke KerkDiereriem🡆 More