Khanyi Mbau

Khanyisile (Kanyi) Mbau (gebore 15 Oktober 1985) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, televisie-gasvrou en kunstenaar.

Khanyi Mbau
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Khanyisile Mchunu
Geboorte 15 Oktober 1985 (1985-10-15) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Ouers Menzi Mcunu (vader)
Lynette Sisi Mbau (moeder)
Lewensmaat Mandla Mthembu ​(getroud 2006; skei 2009)
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger en skrywer
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy het bekendheid verwerf as die tweede Doobsie in die SABC2-sepie Muvhango (2004-2005); as Mbali in die SABC1-sepie Mzansi en SABC1 se mini-reeks After Nine. Vanaf 2018 is sy die gasvrou van die SABC3-vermaakprogram The Scoop, The Big Secret op BET Africa en speel Tshidi in Mzansi Magic se Abomama.

Verder is sy bekend vir haar rolle in die rolprente Happiness Is a Four-letter Word (2016) en She is King (2017).

Filmografie

Rolprente

  • 2016: Happiness Is a Four-letter Word
  • 2017: She is King

Televisiereekse

  • 2013: Katch It with Khanyi
  • 2017: The Scoop
  • 2018: Beach Slap

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Khanyi Mbau FilmografieKhanyi Mbau Eksterne skakelsKhanyi Mbau VerwysingsKhanyi MbauSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fredi NestJudas IskariotAnglo-BoereoorlogIndiëTon VoslooMenstruasieRooibokSlaapapneeTuberkuloseInsekKunsmatige intelligensieJohnny SinsNumeriese en meetkundige patroneDawidFotosinteseAnneli van RooyenOlimpiese godeToyota CorollaDuitse maselsRugbywêreldbeker 1991Hendrik HofmeyrJannie du ToitTrigeminale neuralgieKankerSarah Rose KarrWerkwoordVakbondKomeetWes-KaapAkuutDiepfopAngina pectorisDaggaBreingewasRefentse MorakeMenseregtedagHeks van HexrivierVermaakGerrie PretoriusVergelykings (taalkunde)GamelanPerd7de LaanWeeluisAnrich HerbstVolksbevrydingsleërOu Apostoliese KerkRuslandPornografiese akteurAfrikaansBelastingThabo MbekiPuberteitOogproblemeByvoeglike naamwoordLionel PetersonSkilpadHeupBootKrugerwildtuinTurksvyLewerVerantwoordelikheidAustralië.luEuropaPretoriaDean SmithRegSerge DassaultGert van TonderMantis🡆 More