Sanddikkop

Die Sanddikkop (Psammogobius knysnaensis) is 'n klein vissie wat endemies aan Suid-Afrika is en word aangetref aan die hele kuslyn.

Die vis word tot 7 cm groot. Dit het 'n verlengde bruin lyf met wit en bruin vlekke daarop terwyl dit ligter na onder is. Die bekkenvinne is versmelt om 'n halfmaan te vorm. Die vis kom gewoonlik voor in vlak sandbanke in riviermondings. Die vis staan ook bekend as die Knysna-sanddikkop en in Engels as Knysna sandgoby.

Sanddikkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Gobioidei
Familie:
Regan, 1911
Genus:
Psammogobius

(Smith, 1935)
Spesie:
P. knysnaensis
Binomiale naam
Psammogobius knysnaensis

Sien ook

Eksterne skakels

Bron

Verwysings

Tags:

Sanddikkop Sien ookSanddikkop Eksterne skakelsSanddikkop BronSanddikkop VerwysingsSanddikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArmoedeverligtingEiffeltoringVaginaKatoenKerngeneeskundeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSteve HofmeyrDokterPropagandaGroepsgebiedewetMensPornhubKommunismePrivaat maatskappyPersoonlike voornaamwoordRookgewoonteWes-KaapErosietipesGriepVlieg (dier)BreingewasKapitaal (ekonomie)BlomNaeltjiesKlankverskynselsGewasboerdery in Suid-AfrikaSiya KolisiGevolge van aardverwarming op oseaneGoogleArmoedeWieg van die MensdomVarkMierleeuWinterRobbeneilandWolWikipediaInfeksieDrinkwatervoorsieningMiddeloorontstekingHipertensieBosluisbytkoorsNierWikimedia-stigtingMuishondKlavierMeervoudResensieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKonsentrasiekampNasionale VrouedagVoorsetselWeer (meteorologie)XenofobieNarsismeLabia (geslagsdele)Narsistiese persoonlikheidsteuringRamsar-vleilande in Suid-AfrikaFiela se kindMenseregtedagDeelwoordAs jy singLys van landeSwart nasionalismePaarl GimnasiumDermpoliepKunsHoofstadKlereGroot DepressieOman AirDundermSendelingposisiePolisieOnderwys in Suid-AfrikaPerd🡆 More