Sanddikkop

Die Sanddikkop (Psammogobius knysnaensis) is 'n klein vissie wat endemies aan Suid-Afrika is en word aangetref aan die hele kuslyn.

Die vis word tot 7 cm groot. Dit het 'n verlengde bruin lyf met wit en bruin vlekke daarop terwyl dit ligter na onder is. Die bekkenvinne is versmelt om 'n halfmaan te vorm. Die vis kom gewoonlik voor in vlak sandbanke in riviermondings. Die vis staan ook bekend as die Knysna-sanddikkop en in Engels as Knysna sandgoby.

Sanddikkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Gobioidei
Familie:
Regan, 1911
Genus:
Psammogobius

(Smith, 1935)
Spesie:
P. knysnaensis
Binomiale naam
Psammogobius knysnaensis

Sien ook

Eksterne skakels

Bron

Verwysings

Tags:

Sanddikkop Sien ookSanddikkop Eksterne skakelsSanddikkop BronSanddikkop VerwysingsSanddikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewone luislangMenslike seksuele gedragNarsistiese persoonlikheidsteuringPapegaaieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMensKoningVleesbaaiAustraliëGeboorteOrthopteraVaginaAnglo-BoereoorlogBiljoenWynand du ToitWashington, D.C.AsmaWiskundeSenuweestelselLettergreepStaat PalestinaSiembambaNieuwoudtvilleSlukdermOnderwys in Suid-AfrikaFinlandInsekKarpaletonnelsindroomStrandbeestGrasMarita NapierKunsmatige intelligensieBTWLetterlike en figuurlike taalgebruikSuid-Afrikaanse PolisiediensPieter BiewengaAswoensdagAkuutHoofpynKappie (skryfteken)Annelize van der RystGeelslangNoord-AmerikaLiesbreukKarakteriseringErnst Otto FischerLys van Afrikaanse televisiereekseCarike KeuzenkampGenesisAmalia UysPankreasStuitjiePinksterPubiese hareVingerseksJannie du ToitHeliosfeerFamilie (verwantskap)Gianna MichaelsEierleierAtriale fibrillasiePalmsondagVlag van BangladesjLys van Joodse feeste en herdenkings21 v.C.Suid-Afrikaanse InkomstediensGordelroosRooikatLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKoppelteken🡆 More