Parallelogram

'n Parallelogram is 'n vierhoek waarvan twee paar teenoorgestelde sye parralel loop.

Dit is verwant aan 'n trapesium, maar 'n trapesium is 'n vierhoek waarvan ten minste een paar teenoorgestelde sye parallel loop.

Parallelogram
'n Parallelogram

Area of oppervlak

Parallelogram 
Die oppervlak van die parallelogram is die blou area, dit is die binnekant van die parallelogram.

Die oppervlak van 'n parallelogram kan as volg verkry word:

  • Die oppervlak K van die onderste parallelogram (die blou area) is die totale area van die reghoek minus die area van die twee oranje driehoeke.
    Die area van die vierkant (blou en oranje) is:
      Parallelogram 
    en die area van een oranje driehoek is:
      Parallelogram 
    Dus is die area van die parallelogram:
      Parallelogram 


  • 'n Ander formule vir die area, vir twee sye B en C en hoek θ, is
      Parallelogram 

Tags:

TrapesiumVierhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArabiesCheslin KolbeGodsdiensSuid-Afrika-WetSelfmoordBek-en-klouseerKankerMetaalSharpeville-slagtingRoesErebus (berg)BalletMuscat Internasionale LughaweOsoonuitputtingKangogrotteIngrid JonkerNierPornhubWoordsoortKlimaatsverandering in AfrikaPoësieSpysverteringstelselShakaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WortelVenda (taal)DuitslandHeupKeelseerSwamPenisVrugViëtnamRugbyDoelwitJo BlackRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersAppel (sanger)Lys van Afrikaanse skrywersVryheidsdagHartaanvalMiltDepressie (gemoedstoestand)BokmakierieVoedselkettingLenteQAanhalingstekensKasterolieTegnologieKomplementêre kleureNamibiëJodeSuikersiekteSint Pierre en MiquelonXhosaMpumalangaHipertensieMiddelmisbruikVrye FranseSkaapEnkelvoudige sinMaanGroot Muur van ChinaProteaSuid-Afrikaanse GrensoorlogMonopolieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBeesKoos du PlessisJapanVerkragtingBywoordThys die Bosveldklong🡆 More