Letter

'n Letter of karakter is 'n teken wat in die geskrewe taal gebruik word om een of enkele opeenvolgende klanke in gesproke taal weer te gee.

Al die letters wat in 'n taal gebruik word vorm saam die alfabet van die taal. 'n Klein hoeveelheid letters word benodig vir al die taal se woorde. Minder as tien karakters is al moontlik, maar hoe beter die letters die spraak, en dus alle klanke van 'n taal moet kan verteenwoordig, hoe meer karakters word benodig. Tog bly dit aantal karakters feitlik altyd onder die vyftig, wat die alfabet, in teenstelling met hiërogliewe, 'n gerieflik manier maak om gesproke taal weer te gee.

Letter
Letterkaartjies
Letter
Letterontwerp uit 1517

Die konsep grafeem is feitelik dieselfde as 'n letter, maar hierdie term word hoofsaaklik in fonologiese kontekste gebruik, deurgaans in kombinasie met die konsep van 'n foneem.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AlfabetGeskrewe taalHiëroglieweKlank

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SoogdierLutheranismeNazi-DuitslandKweperDolfynJohan BadenhorstGriepBorstePerdAfrikaanse taalleerRobert SobukweVliegtuigMadison IvyEugène MaraisNjalaDesiré GardnerParyse MetroNetbalSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeKameelperdKrimpvarkieKoekie (rekenaarwetenskap)SkoenlapperKlitorisSuurstofSeksHipoteseLigjaarTurksvyPlagiaatDwayne WayansKunsmatige intelligensiePegasus-projekWhatsAppC.J. LangenhovenDanie GoosenSwartwitpensHartversakingTierboskatAfrikaansFrankrykSuikersiekteJLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKunsAnatoliëWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSkaakLiewe HeksieElon MuskVodacomNadia ValvekensVlermuisLettergreepUilLys van Suid-Afrikaanse skrywers29 AprilAntieke Nabye OosteGoogle TranslateEngelsSpringbokkeOogproblemeOpstand in die Warskou-ghettoDie SeksLyfstraf in skoleKwikstertjieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGalblaasSiener van RensburgFiskaallaksmanElzette MaarschalkLys van lande volgens bevolkingJaco JacobsMuisvoëlLabia (geslagsdele)Nonnetjie-uilPornografiese akteur🡆 More