Alfabet

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Alfabet" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Alfabet
    'n Alfabet is 'n volledige gestandaardiseerde stel karakters wat bestaan uit letters en gebruik word om iets in 'n gekose taal neer te skryf. Geskrewe...
  • Thumbnail for Latynse alfabet
    Die Latynse alfabet is die alfabet wat deur so te sê alle Westerse tale as skryfmedium gebruik word, insluitend Afrikaans en die ander amptelike tale van...
  • Thumbnail for Rune-alfabet
    Die rune-alfabet of Fuþark (Þ is soos Engelse 'th' in thin uitgespraak) is die oudste bekende alfabet wat in die Germaanse lande in gebruik was. Die rune-alfabet...
  • Thumbnail for Fenisiese alfabet
    Die Fenisiese alfabet, ook die Proto-Kanaänitiese alfabet genoem vir inskripsies voor omstreeks 1050 v.C., is ’n konsonantale alfabet, of abjad. Dit het...
  • Thumbnail for Nabatese alfabet
    die Nabatese alfabet is in Petra, Jordanië, gevind. Die alfabet is van die Siriese alfabet afgelei, wat op sy beurt van die Aramese alfabet afgelei is....
  • Thumbnail for Arabiese alfabet
    Die Arabiese alfabet (Arabies: الأبجدية العربية, al-abdschadiyya al-ʿarabiyya) is een van die mees verspreide skryfstelsels ter wêreld en word onder meer...
  • alfabet (Grieks: Ελληνικό αλφάβητο, Ellinikó Alfávito) is gebruik om Grieks sedert ongeveer die 9de eeu v.C. te skryf. Dit is die eerste ware alfabet...
  • afgelei van ’n archaïese alfabet wat in die 8ste eeu v.C. in die gebied om die Golf van Napels gebruik is. Die Latynse alfabet en die Germaanse runes het...
  • Thumbnail for Internasionale Fonetiese Alfabet
    Die Internasionale Fonetiese Alfabet (/ˌəntərˌnaʃiˈnɑːlə fʊəˈnɪətisə ˈʔɑlfa̙bɛt/) of IFA (Engels: International Phonetic Alphabet (IPA)) is 'n notasiestelsel...
  • Thumbnail for Aramese alfabet
    Die Aramese alfabet is ’n aanpassing van die Fenisiese alfabet en het teen die 8ste eeu v.C. as ’n aparte alfabet ontwikkel. Die letters stel almal konsonante...
  • Thumbnail for Suid-Arabiese alfabet
    Die antieke Jemeni-alfabet het in omstreeks die 9de eeu v.C. ontstaan uit die Proto-Sinaïtiese alfabet. Dit is gebruik om die Jemeni- of Ou Suid-Arabiese...
  • Thumbnail for Cyrilliese skrif
    het opdrag gegee vir die skep van ’n nuwe alfabet, die Ou Cyrilliese alfabet, wat die Glagolitiese alfabet sou vervang wat vroeër deur die broers Cyrillus...
  • ’n Kenmerk-alfabet is ’n skryfstelsel waarin simbole nie foneme voorstel nie, maar spraakklanke of onderskeidende kenmerke van foneme. So is ’n bry-/r/...
  • Verskeie teorieë bestaan oor die geskiedenis van die alfabet, hoewel die presiese oorsprong daarvan onbekend is. Een van die gewildstes, die Proto-Sinaïtiese...
  • Die oorspronklike Cyrilliese alfabet is in die 10de eeu in die Eerste Bulgaarse Ryk ontwikkel vir die skryf van godsdienstige tekste in Kerkslawies. Dit...
  • Thumbnail for Glagolitiese alfabet
    Die Glagolitiese alfabet (Ou Kerkslawies: Кѷрилловица, Kirillowitsa) is die oudste skrif wat vir ’n Slawiese taal ontwerp is. Dis omstreeks 862-863 ontwerp...
  • Thumbnail for Sogdiese alfabet
    alfabet is afgelei van die Siriese alfabet, op sy beurt ’n uitvloeisel van die Aramese alfabet. Die Sogdiese alfabet is een van drie skrifte waarin Sogdies...
  • Thumbnail for Siriese alfabet
    Die Siriese alfabet is ’n skryfstelsel wat vanaf omstreeks die 2de eeu v.C. hoofsaaklik gebruik word om die taal Siries te skryf. Dit is een van die Semitiese...
  • Die Hebreeuse alfabet (Hebreeus: אָלֶף־בֵּית עִבְרִי, Alephbet 'Ivri) is die skryfstelsel van Hebreeus asook ander tale soos Jiddisj. Daar is twee vorms...
  • Die Armeense alfabet (Հայկական Այբուբեն) word sedert die jaar 405 of 406 gebruik vir die skryf van Armeens. Dit is geskep deur st. Mesrop Masjtots, ’n...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese sektorVergelykings (taalkunde)BeesvleisShine4WaterChemiese verbindingAkkedisVloeistofAvbobOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWoestynGalblaasBrandAnneli van RooyenBotswanaDokterPenisRooms-Katolieke KerkChirurgieEtniese groepMartin Luther King jr.BreingewasAlfabetVoedingIllse RoosVenesiëLondenVarkMetafoorGetalSkerpioenLys van bekende Suid-AfrikanersOekraïneTreinLimpopoOrale seksDansJoodse kalenderOrthopteraHanoverEugenetikaTandbederfGewone luislangBeurtkragSiekteIslamitiese seksualiteitswetteBlackie Swart (sanger)SenegalNaeltjieKoperEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWikimedia-stigtingHomoniemAfkappingstekenGamelanKoos KombuisAalwynPampoentjiesStaatstoelaeEienaamSonkragGeboorteOnderwysTuisbladBloedgroepKarlien van JaarsveldKolonoskopieMiltPaddaTweede WêreldoorlogKunsUnited Africans TransformationSmolenskMenstruasieJan BlohmKlimaatveranderingBiljoen🡆 More