Nabatese Alfabet

Die Nabatese of Nabateïese alfabet is ’n abjad (konsonantale alfabet) wat vanaf die 2de eeu v.C.

deur die Nabateërs, ’n antieke volk van Jordanië, gebruik is om hul taal te skryf. Belangrike inskripsies in die Nabatese alfabet is in Petra, Jordanië, gevind. Die alfabet is van die Siriese alfabet afgelei, wat op sy beurt van die Aramese alfabet afgelei is. ’n Kursiewe vorm van Nabatees het vanaf die 4de eeu n.C. in die Arabiese alfabet ontwikkel., en die lettervorms is dus tussen dié van Arabies en die meer noordelike Semitiese skrifte soos die Hebreeuse alfabet.

Nabatese alfabet
Nabatese Alfabet
Soort skryfstelsel   Abjad
Tyd gebruik 2de eeu v.C. - 4de eeu n.C.
Tale Nabatees
Stelsels
Moederstelsels
Dogterstelsels Arabies
ISO 15924 Nbat, 159
Unicode U+10880–U+108AF

Finaal aanvaarde voorstel

Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels
    Skryfstelsels    

      Abjad
      Abugida
      Alfabet
      Lettergreepskrif
      Logografies
      Kenmerk-alfabet
      Snelskrif
      Alternatief

Nabatees Naam Arabiese
alfabet
Siriese
alfabet
Nabatese Alfabet Alef ا/ء ܐ
Nabatese Alfabet Bet ب ܒ
Nabatese Alfabet Giemel ج ܓ
Nabatese Alfabet Dalet ܕ
Nabatese Alfabet Hee ه ܗ
Nabatese Alfabet Waw ܘ
Nabatese Alfabet Zajien ܙ
Nabatese Alfabet Chet ح ܚ
Nabatese Alfabet Tet ܛ
Nabatese Alfabet Jod ي ܝ
Nabatese Alfabet Kaf ﻛ/ك ܟܟ
Nabatese Alfabet Lamed ل ܠ
Nabatese Alfabet Mem م ܡ
Nabatese Alfabet Noen ن ܢܢ
Nabatese Alfabet Samech ܣ
Nabatese Alfabet Ajien ع ܥ
Nabatese Alfabet Pee ف ܦ
Nabatese Alfabet Tsaddie ص ܨ
Nabatese Alfabet Koef ܩ
Nabatese Alfabet Reesj ܪ
Nabatese Alfabet Sjien س، ش ܫ
Nabatese Alfabet Taw ܬ

Sien ook

Verwysings

Tags:

AbjadArabiese alfabetAramese alfabetHebreeuse alfabetJordaniëNabateërsPetraSiriese alfabet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale VrouemonumentMiltSelfstandige naamwoordEekhoringKolonialismeGroot DepressieOntbossingKultuurBevolkingWikiquoteNic de JagerMenslike skeletGeografie van Suid-AfrikaOseaanbesoedelingTrevor ManuelOligopolieBeesVars waterGeskiedenis van die BoererepubliekeTelefoonPsigopatieSokkerWerkersdagOnomatopeeSaartjie BaartmanWielewaalKameelVerenigde State van AmerikaEpilepsieNiemetaalKookpuntFranse RewolusieEjakulasieRivierIngenieursweseFiksiePaasfeesMiskruierCutt GlasKlein-KarooSteentydperkIranKlein vyf diereBipolêre gemoedsteuringKlereKatHemelBesemOlifantVloeistofBloedingMenstruasieGriepJohan BadenhorstEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSelStaalWortelHartversakingLikkewaanStaatstoelaeTsoenamiBoelieryLys van Afrikaanse rolprenteLugbesoedelingVaste stofMartin Luther King jr.Byvoeglike naamwoordNaaldekokerIngrid JonkerDataverwerkingKriekKolorektale kankerArabiesNatuurlike hulpbronJan van HunksBysteek🡆 More