Geelrugflap: Voëlspesie

Die Geelrugflap (Euplectes macrourus) is 'n voël wat hoofsaaklik in vogtige grasveld en vleierige gebiede van Zimbabwe voorkom.

Die broeiende mannetjie het 'n langer stert as die Kaapse flap en is swart met geel op sy mantel. Die nie-broeiende mannetjie behou die geel skouers en swarterige vlerke. In Engels staan die voël ook bekend as Yellow-mantled Widowbird.

Geelrugflap
Geelrugflap: Voëlspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. macroura
Binomiale naam
Euplectes macroura
(Gmelin, 1789)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewone dikkopIndiëFilosofieSatellietMoskouRussiesSeksspeeldingAntoinette KellermannMaselsRomeinse syfersHaasKonsonantAkuut-aksenttekenSpringbokkeMaroela MediaRehoboth-bastersBosluisCarcassonneTransgenderWetenskaplike klassifikasieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVaginaHipoteseGeslagsgelykheidSelfoonSoortnaamNamibiëUpingtonSeksuele oriëntasieTropicosPubiese hareLeeuProbleemoplossingLettergreepStudievaardighedeMuishondJada FireVerenigde KoninkrykHannes van WykBoodskapDie CampbellsSeksualiteitXBoesmanAnnie IlonzehEleanor RooseveltBruin menseWaterpokkiesFamilie (verwantskap)PerineumCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPragmatiek (taalkunde)VoorsetselBreingewasKlimaatveranderingInternasionale Fonetiese AlfabetSelfbeeldSowjetunieLongTierboskatAfrikaanse TaalbewegingChristendomErfenis1906Abercrombie & FitchErfenisdag (Suid-Afrika)OmkoperyAkademiaGeskiedenis van erotiese afbeeldingsDoodZerilda SteynWaarheid-en-versoeningskommissieTom Weston-JonesEkonomiese sektorTeater van Suid-AfrikaC.J. Langenhoven🡆 More