Kaapse Flap

Die Kaapse flap (Euplectes capensis) is 'n voël wat voorkom in die Weskus, suidkus, ooskus tot by KwaZulu-Natal, Lesotho, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, die kus van Mosambiek en sentraal Zimbabwe.

Die broeiende mannetjie is swart en geel. Die voël leef in grasagtige gebiede en heideveld. In Engels staan die voël bekend as die Yellow Bishop.

Kaapse flap
Kaapse Flap
Mannetjie by Debre Berhan, Ethiopië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. capensi
Binomiale naam
Euplectes capensis
(Linnaeus, 1766)
Kaapse Flap
Nie-broeiende mannetjie
Kaapse Flap
Kleintjies

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BTWRobbeneilandOseanografieCeresSuid-Afrikaanse randSmaakDieregeluideWiki CommonsVerkleinwoordCradock-4HakerWatersuiweringSterSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeHoofpynTrigeminale neuralgieVerkragtingOnbemande vliegtuigAfrikaanse naguilNatuurlike hulpbronKindermishandelingAprilIntensiewe vormDikdermBeurtkragOopbroninhoudMierJodeCremonaLys van Suid-Afrikaanse musikanteCleopatra VIIMaatskappyAfrikaanse woordelys en spelreëlsMurraysburgDagboekKapitalismeKangogrotteAnneli van RooyenArabiesVerantwoordelikheidAntisemitismeGriekse teaterTandbederfNieuwoudtvilleVierde Industriële RevolusieKaartKappie (skryfteken)JudaïsmeBurgerregteVersamelnaamJesus van NasaretAfleiding (taalkunde)Pussy RiotKameelperdHondViëtnamoorlogJeugdagHerpes simplexDermpoliepPuberteitSelfmoordDierBreedtegraadAluminiumPornografiese akteurSkaakRenosterLionel MessiWaterpokkiesVoedingHomofoonSeksWaterbesoedelingUnited Democratic FrontSokker🡆 More