Boogminuut: Eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui

’n Boogminuut is ’n eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui.

In sterrekunde word die boogminuut gebruik om die plek of afmeting van ruimtevoorwerpe aan te dui. ’n Boogminuut bestaan uit 60 boogsekondes en is ’n 60ste van ’n booggraad.

Vir die aanduiding van posisies in lugkoördinate word grade, boogminute en boogsekondes algemeen gebruik vir die deklinasie. Die skynbare deursnee van die volmaan is sowat 30 boogminute.

Die boogminuut dien ook as grondslag vir die seemyl.


Boogminuut: Eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wiki

Tags:

BooggraadBoogsekondeSterrekunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van Suid-AfrikaSprokieWaarheid-en-versoeningskommissieDierKameelperdAalwyn2024ItaliëAvbobGroot GatHeuningbyWebblaaierAnneli van RooyenSonnestelselShine4Lys van elemente volgens simboolHadedaPortugalEtniese groepLionel PetersonKatBaarmoederVoëlVolhoubaarheidKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNkosi Sikelel' iAfrikaEid-oel-FiterNaboomKimberleyOnse VaderInflasieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumTweede WêreldoorlogKunsCarike KeuzenkampLeeudoringstadHennie MaasDundermBasisinkomsteSoortnaamOekraïneRenosterConsolidated B-24 LiberatorMynbouAB de VilliersPampoentjiesGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSoogdierBynierMurraysburgLys van kinderspeletjiesAnne FrankKasterolieOopbroninhoudProteaVrouMaatskappyNarkoseErosietipesSanskritSlag van Cuito CuanavaleAlbert EinsteinGamelanMediaWikiVars waterKreatiwiteitMenslike penisgrootteUnited Africans TransformationSwartbewussynsbewegingWiki CommonsSpinnekop🡆 More