Uppsala General Catalogue Of Galaxies

Die Uppsala General Catalogue of Galaxies (UGC) is ’n katalogus van 12 921 sterrestelsels wat van die Noordelike Halfrond af sigbaar is.

Dit is in 1973 die eerste keer gepubliseer.

Uppsala General Catalogue Of Galaxies
Die Sonneblom-sterrestelsel, ook bekend as UGC 8334, is een van die 12 921 sterrestelsels in die Uppsala General Catalogue of Galaxies.

Die katalogus sluit alle stelsels noord van deklinasie -02°30' in met ’n deursnee van groter as 1 boogminuut. Die primêre bron van die data is die Palomar-sterrewag se lugopname (POSS). Dit sluit ook sterrestelsels van die Catalogue of Galaxies and of Clusters of Galaxies (CGCG) in wat kleiner as 1 boogminuut is, maar ’n skynbare magnitude van helderder as 14,5 het.

Beskrywings van die stelsels word in die katalogus aangegee, asook die gebied wat hulle omring en konvensionele stelselklassifikasies en posisiehoek vir sekere stelsels. Die stelsels se deursnee word ook aangegee, en die klassifikasie en beskrywings gee so ’n akkuraat as moontlike beeld van die stelsels op die foto's. Die akkuraatheid van die koördinate is net genoeg om identifikasie moontlik te maak.

Die stelsels in die katalogus word vanaf "UGC 1" genommer en word gerangskik volgens hul regte klimming.

Bylae

Daar is ook ’n bylae, die Uppsala General Catalogue Addendum, wat afgekort word as UGCA.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Noordelike HalfrondSterrestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anette EngelbrechtCleopatra VII2001FopnuusJeuksiekteQR-kodeMongoliëNelson MandelaMaagsweerOnderhandelinge om apartheid te beëindigPalmsondagWikipediaAfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringGeelstertKommunismePretoriaVulvaWikisourceHolocaustJudas IskariotBulgaryeTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldWebblaaierTermietRumatiekBeenbreuke en ontwrigtingsBreingewasElsabé DaneelSielkundeOu Apostoliese KerkJohn SteenhuisenGerrie PretoriusApartheidHeuningbierEkonomie van Suid-AfrikaWayback MachineHemelvaartPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWolkGetalPoësieMetabolismeVormMichelle ObamaRooms-Katolieke KerkOrthopteraBoereJada FireLys van medisinale kruieEikelFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982.nuKolonoskopieDuitslandOekraïneJohn AdamsOnse VaderRuan JoshGewone tarentaalWit-DonderdagArtritisJohannes KerkorrelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePiesangKatRooibokWindenergieKriekLys van Afrikaanse rolprenteVyfsterCicero🡆 More