Windenergie

Windenergie is 'n vorm van kinetiese energie in die wind.

Die tekort aan brandstof mag in die toekoms nuwe belangstelling wek vir die kommersiële gebruik van seilskepe, maar die ware belang van windenergie lê in die ontwikkeling van stilstaande masjinerie om dit in elektrisiteit om te sit. Die meganiese apparate om energie van die wind te verkry, word windmeulens genoem, alhoewel die anglisistiese term aerogenerator ook soms gebruik word. Die instrument wat gebruik word om windsnelheid te meet, word 'n anemometer genoem.

Windenergie
'n Windkragaanleg naby Frigento in Italië
Windenergie
Roscoe Wind Farm in West Texas

Windmeulens

Windmeulens is waarskynlik vir die eerste maal in die 7de eeu n.C. in Persië (hedendaagse Iran) gebruik om graan te maal of water te pomp. Sedert die 13de eeu het dit kenmerkend van die Europese landskap geword.

Daar word dikwels aan Nederland gedink as die land met die windmeulens, en tereg ook, aangesien daar teen die einde van die 18de eeu omtrent 20 000 windmeulens in Nederland in gebruik was. Die meeste hiervan is gebruik om water uit die laagliggende gebiede te pomp, om sodoende waardevolle grond van die see te herwin. Deesdae maak baie meer lande van windenergie gebruik, en volgens beraming was daar in 1975 reeds 150 000 klein windturbines in die VSA in gebruik.

Sien ook

Tags:

AerogeneratorAnemometerBrandstofElektrisiteitKinetiese energieMasjienWindWindmeul

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pornografiese akteurWaterbesoedelingNiemetaalSportOnbemande vliegtuigErfenisdag (Suid-Afrika)Angina pectorisAngssteuringKoraalrifWerwelkolomPresident van die Verenigde State van AmerikaItaliaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WoordsoortBeer AdriaanseSonsverduisteringApostoliese KerkeApokriewe boekeHeks van HexrivierVerdampingSelfvertroueMuishondRolprentGasFranse RewolusieKrieketIranLieweheersbesieKaliforniëAnrich HerbstDemokrasieProteïenResensieVioolPriemgetalPersentasieHoëveldEmma RenziGenadedoodOnderwysAardverwarmingNasiebouTweede WêreldoorlogLys van nedersettings in Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoZack du PlessisBukkakeWayde van NiekerkPad na jou hartGoudPenisO.J. SimpsonGeslagsgelykheidGroot DepressieKwadraatKaliumBreinvliesontstekingValiant SwartWewervoëlsSiya KolisiBywoordJan de WetMetafoorNelson MandelaDiskriminasieSeksueel oordraagbare infeksieSwartbewussynsbewegingSwart menseBeroertePersoon (taalkunde)Pornografiese subgenresTsongaKommunismeVerkleinwoordAlliterasieWaterpokkiesGrondwetNatuurramp🡆 More