Boogminuut: Eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui

’n Boogminuut is ’n eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui.

In sterrekunde word die boogminuut gebruik om die plek of afmeting van ruimtevoorwerpe aan te dui. ’n Boogminuut bestaan uit 60 boogsekondes en is ’n 60ste van ’n booggraad.

Vir die aanduiding van posisies in lugkoördinate word grade, boogminute en boogsekondes algemeen gebruik vir die deklinasie. Die skynbare deursnee van die volmaan is sowat 30 boogminute.

Die boogminuut dien ook as grondslag vir die seemyl.


Boogminuut: Eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

Tags:

BooggraadBoogsekondeSterrekunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van elemente volgens simboolBloemfonteinMielieVratHeelgetalWeeluisJo BlackLys van chemiese elemente volgens atoomgetalZimbabwiese dollarJacob RothschildKwitansieFotosinteseMarco PoloSpanbandbrugOnderwys in Suid-AfrikaLiewe HeksieLys van Griekse mitologiese figureKankerGoogle TranslatePersoonlikheidBysteekKhoisanSonnestelselBasisinkomsteRooikatLeestekenLys van Suid-Afrikaanse musikanteLiggaamlike OpvoedingNaaldekokerNoordelike HalfrondProbleemoplossingPerdRiviersonderendKunselementeLongWalvisRehoboth-bastersMynbouVoedselkettingVaginale kankerMuggieAndré SchwartzSteve HofmeyrOnderhoudStudievaardighedeTshwane-Universiteit vir TegnologieRugbyGesonde dieetBorsDiepaartromboseMenseregtedagHomofoonSkilpadMikroskoopAntoniemKaapstadSavanneMorfeemLugbesoedelingAnorexia nervosaDierBeesBergskilpadWoordSoortnaamMag (sosiale wetenskappe)BreinkaartSeekoeiHage GeingobAfrikaanse woordelys en spelreëlsRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Selfstandige naamwoord🡆 More