Skynbare Grootte

Die skynbare grootte, hoekdeursnee of skynbare deursnee is 'n aanduiding van hoe groot 'n sfeer of sirkel van 'n gegewe gesigspunt af lyk.

Dit word ook ander name genoem, soos "openingshoek" in optika. Die skynbare grootte kan beskou word as die hoek waarteen 'n oog of kamera moet roteer om van een kant van 'n skynbare sirkel tot by die ander kant te kyk.

Mense kan met hulle blote oog 'n deursnee van tot 1 boogminuut sien. Dit stem ooreen met 0,3 m op 'n afstand van 1 km, of om Venus onder optimale toestande as 'n skyf te sien.

Verwysings

Skakels

  • Skynbare Grootte  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

OptikaSfeerSirkel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErosietipesWoestynJohannes MeintjesMobutu Sese SekoInstagramHeuningbyGipsKlereNaaldekokerPornhubAppel (sanger)Kaapse VlakteVaginale kankerLys van visseGenadedoodPrivaat maatskappyKaaps-Hollandse stylAardkorsNetbalGeskiedenis van Suid-AfrikaCheslin KolbeLuiperdDaggaIronieWet op NaturellengrondLongGrondbesoedelingEerste WêreldoorlogDigvormBysteekGrondsoorteLoftus MaraisRuslandStilleweBeurtkragIngrid JonkerRina HugoKewerGrondwet van Suid-AfrikaWeervoorspellingWright-broersWitbloedselCarles PuigdemontPersoonlike voornaamwoordHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalProvinsies van Suid-AfrikaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSatellietfotoMaselsVrymesselaryDierCarike KeuzenkampTrappe van vergelykingJudaïsmeMangelPerdProstaatkankerKrugerwildtuinSoogdierMarie AntoinetteFabelAnale seksNatuurlike hulpbronEngelandDirekte en Indirekte redePuberteitGeboorteBoelierySuikersiekteSnaarinstrumentSekondêre sektor van die ekonomieBoontjieReënspinnekopAlkoholisme🡆 More